Die diakonie van die Gereformeerde Kerk Rietvallei het ten doel om deur al ons diensgroepe die dienswerk te koördineer wat nodig is vir die gemeente om te funksioneer as die liggaam van Christus.
Om hierdie rede moet al ons diensgroepe gevul word met gemeentelede. Dit is dan ook die rede vir ‘n inligtingsblaadjie – elkeen van die genoemde diensgroepe nooi lidmate hartlik uit om met hulle onderskeie gawes betrokke te raak.
Koster
Thomas Coetsee (061 197 3695)
Finansiële aangeleenthede
Albert van Vuuren – (fin@nullgkrietvallei.co.za)
Administratiewe aangeleenthede
Karen de Lange (012 347 7362)
Attestate aangeleentheid
Thomas Coetsee (thomas@nullgkrietvallei.co.za)