Die huidige Wyk-struktuur bestaan uit:

  • A Wyke
  • D Wyke

Die Wyke Diensraad het ten doel om die Diakonale opdrag om die gemeente te versorg, uit te voer. Diakens sal per wyk ingedeel word om diakonale versorging te behartig. Spesifieke fokus sal gegee word aan vakante wyke.