BYBELSTUDIES
- Die Sustersbybelstudie-groep vergader DV elke tweede Dinsdagaand om 20:00 aanlyn. Kontak Ds. Danie of Ds. Petrus.
- Die Vroegoggendvolgelinge-bybelstudie word om 06:00 op Vrydagoggende virtueel aangebied. Kontak vir Ds. Danie of vir Sr. Sanet van Mazijk indien jy wil inskakel.
- Ignite bybelstudiegroep vergader ook weekliks.
- Die gemeente-bybelstudie-groep vergader weer in saal Donderdaeoggende om 09:00
- Die ander Bybelstudie-groepe kan nou weer fisies by die kerkgebou of elders vergader.
- Laat weet asseblief vir enige van die predikante, die skriba of die kerkkantoor van enige ander Bybelstudie-groepe waarby lidmate kan inskakel.