{"id":993,"date":"2020-07-09T08:12:38","date_gmt":"2020-07-09T06:12:38","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=993"},"modified":"2020-07-09T08:12:38","modified_gmt":"2020-07-09T06:12:38","slug":"dagstuk-donderdag-9-julie-2020-reggemaak-om-uit-te-gaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=993","title":{"rendered":"Dagstuk Donderdag 9 Julie 2020 –  \u201cReggemaak om uit te gaan!\u201d"},"content":{"rendered":"
Jesaja 61
Teks wat tref: Jesaja 61:10.
Kleredrag vertel ons baie van \u2018n persoon.  Watter klere het jy vandag aan?
Jou kleredrag wys vir ander in watter skool jy is, of die tipe werk wat jy doen, vertel van jou persoonlike voorkeure en kleure waarvan jy hou. Jou kleredrag wys waarheen is jy oppad vandag.  Jy het jouself reggemaak en aangetrek om iewers heen te gaan.
Waarheen is jy oppad?<\/p>\n\n\n\n
Die profeet Jesaja gee vir ons \u2018n loflied- \u2018n jubellied oor die klere wat die Here vir hom aangetrek het.
\nMooi klere maak mense opgewonde, maar die kleed wat die Here vir ons gee laat ons jubel in \u2018n loflied. Hoekom? Ek kan juig oor my God!  Hy het my klere van redding aangetrek- \u2018n oorwinnaarskleed!<\/p>\n\n\n\n
Dit is die Here self wat ons kleed, wat ons aantrek en regmaak. Hier is ‘n blye-oplossing: Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek.
\nOns kan altyd baie bly in die Here wees.  Vriendskappe misluk, dinge werk nie altyd uit soos ons beplan nie.  Hoop word soms uitgeblaas.
\nMaar ons vreugde in die Here bly vir altyd.<\/p>\n\n\n\n
Ek juig oor my God.
\nMy vreugde is in ‘n persoonlike God. Dit is een ding om te juig in God: <\/p>\n\n\n\n

die God van die natuur<\/li>
die God van die voorsienigheid<\/li>
die God wat alles gemaak het en regeer<\/li>
die God van die genade en liefde
\nDit is ‘n heel ander ding om te juig in “my God.”
\nOns is nie net \u2018n bietjie bly of opgewonde oor die Here nie- ons is baie bly!  Ons verheug ons!  Ons het innerlike sielsvreugde!  Daar is geen ander vreugde wat die moeite werd is om te h\u00ea nie.
\nOns roep dit uit saam met Jesaja!<\/li><\/ul>\n\n\n\n
Die Here het \u2018n persoonlike en intieme verhouding met elkeen van die gelowiges.
\nDaarom is dit Hy wat ons gekleed het!  Hy klee jou met die heelbeste- met die bloed van Jesus Christus.
\nDit is hoe die oorwinnaarskleed vir ons aangetrek word- die verlossing wat Jesus Christus aan die kruis vir ons bewerk word.  Die Heilige Gees gee dit vir ons deur die wedergeboorte!
\nDaarom is daar regtig goeie redes, die beste redes, dat jy kan jubel in die Here jou God.
\nEn die beste is dat Hy ons geklee het.  Hy het ons gereedgemaak.
\nDit is ‘n ander manier om te s\u00ea: ‘Hy het my gered.’ Hy het my gered van sondeskuld.  Hy het my gered van die dood.  Ek dra die kleed van die nuwe lewe en my dankbaarheidslewe wys dit!
\nKan ander hierdie kleed sien wat ek dra?
\nKan hulle sien waarheen is jy oppad?
\n Hierdie kledingstukke van verlossing word in ons teks geassosieer met trouklere. \u201c Soos ‘n bruid met haar juwele aan ‘ net so het die Here ons beklee met kleding van verlossing, d.w.s. Hy het met ons getrou. Die kerk is sy bruid wat haar versier en gereedmaak vir die koms van die Bruidegom.
\nGekleed om saam met die Bruidegom die ewige lewe in te gaan.<\/p>\n\n\n\n
Dra jou oorwinnaarskleed met trots!  <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nMatteus 22:1-14 en Openbaring 19:5-10.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere ons God.  Dankie dat U ons kleed met \u0149 oorwinnaarskleed!  Dankie dat ons skoongewas is deur die bloed van Jesus Christus.  Lei ons om in alles wat ons doen ook hierdie kleed sal sigbaar uitleef en dit nie vuilsmeer nie.  Dankie dat U vir ons die volle verlossing van al ons sondes gee. Amen.
\nHierdie dagstuk is ook beskikbaar in videoformaat op die Glomedia platform.
\nhttps:\/\/glomedia.tv\/video\/glo-316-reggemaak-om-uit-te-gaan\/#play<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Jesaja 61 Teks wat tref: Jesaja 61:10. Kleredrag vertel ons baie van \u2018n persoon. Watter klere het jy vandag aan? Jou kleredrag wys vir ander in watter skool jy is, of die tipe werk wat jy doen, vertel van jou persoonlike voorkeure en kleure waarvan jy hou. Jou kleredrag wys waarheen is jy oppad vandag. […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/993"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=993"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/993\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":994,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/993\/revisions\/994"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=993"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=993"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=993"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}