{"id":948,"date":"2020-06-15T07:42:30","date_gmt":"2020-06-15T05:42:30","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=948"},"modified":"2020-06-15T07:42:30","modified_gmt":"2020-06-15T05:42:30","slug":"dagstuk-15-junie-2020-net-om-u-wil-te-doen-gehoorsaamheid-gevra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=948","title":{"rendered":"Dagstuk 15 Junie 2020 \u2013 Net om U wil te doen \u2013 Gehoorsaamheid gevra"},"content":{"rendered":"<p>Skriflesing: Romeine 6:1-14\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v12\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/p>\n\n\n\n<p>Daagliks\nraak keuses die verloop van ons lewe.&nbsp; In normale omstandighede sou ons\nkeuses heel moontlik anders as nou lyk.&nbsp; Omstandighede kan maklik\nveroorsaak dat ons keuses deur gebeure rondom my geraak word.&nbsp; Die huidige\ninperking dwing ons om onvermydelik anders op te tree. Dit is juis nou dat ons\nook na die wil van God sal vra. <\/p>\n\n\n\n<p>Afhangende\nvan dit waarop ons keuses berus, word ons lewens bepaal.&nbsp; Met hierdie\nwaarheid in gedagte gaan Paulus voort om die grondslag van die eerste aantal\nhoofstukke van die Brief aan die Romeine verder te verduidelik.&nbsp; Hy&nbsp;\ngebruik lewe en dood om die kern van die boodskap oor te dra \u2013 \u201cmoenie die\nbegeertes van julle sterflike aardse bestaan gehoorsaam nie!\u201d <\/p>\n\n\n\n<p>Hiervoor\ngee hy die volgende motivering \u2013 \u201cdeurdat Christus vir ons gesterf het, lewe\nons vir God.&nbsp; Ten diepste gaan gehoorsaamheid oor my verhouding met die\nHere.&nbsp; Gehoorsaamheid is \u2018n noodwendige gevolg vir elkeen wat in God\nglo.&nbsp; Dit is \u2018n doelbewuste keuse om te buig voor God se wil.&nbsp; Dit vereis\n\u2018n gesindheid om jou aan die Here te onderwerp.&nbsp; Noodwendig beteken dit\ndan dat ek sekere dinge prysgee.&nbsp; Dit is die begeertes van ons sterflike\naardse bestaan.<\/p>\n\n\n\n<p>Om\naan God gehoorsaam te wees, behels dan veel meer as \u2018n voorneme om Hom as Here\nte erken.&nbsp; Ons moet dit baie prakties verstaan: <\/p>\n\n\n\n<ul><li>Ons moenie aanhou sonde doen nie (v 1)<\/li><li>Ons is sekerlik een met Christus in sy opstanding (v 5)<\/li><li>Ons is daarom vry van die sonde en leef saam met Christus (v\n6-8)<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Hierdie\nnuwe lewenswyse word deur Paulus benadruk om ons te vermaan om radikaal anders\nte wees. Dit is onmoontlik om aan die een kant aan die sonde te bly vasklou en\naan die ander kant te probeer om God te dien.&nbsp; Die verskoning dat ek nou\nmaar eenmaal sondige mens is en nie kan help om voort te ploeter word hier ook\ndie nek ingeslaan.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Een\nmaal vernuwe deur Christus, maak my \u2018n nuwe mens. \u2018n Gehoorsame mens!<\/p>\n\n\n\n<p>Dors\nvir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Ps\n40<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here,\nleer my om daagliks my keuses volgens U Woord te rig.&nbsp; Dankie dat U my\nlewe verander het.&nbsp; Dankie dat ek U genade en liefde beleef.&nbsp; Amen <\/p>\n\n\n\n<p>Ds\nPetrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>GK\nRietvallei<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skriflesing: Romeine 6:1-14\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v12\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Daagliks raak keuses die verloop van ons lewe.&nbsp; In normale omstandighede sou ons keuses heel moontlik anders as nou lyk.&nbsp; Omstandighede kan maklik veroorsaak dat ons keuses deur gebeure rondom my geraak word.&nbsp; Die huidige inperking dwing ons om onvermydelik anders op te tree. Dit is juis nou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/948"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=948"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/948\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":949,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/948\/revisions\/949"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=948"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=948"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=948"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}