{"id":860,"date":"2020-05-08T07:35:43","date_gmt":"2020-05-08T05:35:43","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=860"},"modified":"2020-05-08T07:35:43","modified_gmt":"2020-05-08T05:35:43","slug":"dagstukkie-8-mei-2020-die-here-beskerm-my-aan-alle-kante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=860","title":{"rendered":"Dagstukkie  8 Mei 2020 &#8211; Die Here beskerm my aan alle kante"},"content":{"rendered":"<p>Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe om ons vrese te oorkom\u00a0 deur na God te luister, weerbaar te wees en voorbereid op te tree.<\/p>\n\n\n\n<p>Skrifgedeelte: 2 Kron\n13:1-15&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;\nTeks wat tref:&nbsp; 2 Kron 13:10<\/p>\n\n\n\n<p>Die skrywer van\nKronieke gee die volgende getuienis oor Abia: Hy&nbsp; regeer drie jaar in\nJerusalem. Na \u0149 uiters suksesvolle oorlog teen Jerobeam neem sy mag toe. Hy het\ntwintig seuns en sestien dogters.&nbsp; Hy word in die familiegraf in die\nDawidstad begrawe as \u0149 laaste eerbetoon en as aanduiding dat hy reg voor die\nHere opgetree het.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Abia beroep hom op die\nHere se belofte dat die koningskap vir altyd aan Dawid se nageslag gegee\nis.&nbsp; Toe Jerobeam in opstand kom, weerstaan hy direk die koninklike mag\nvan die Here.&nbsp; Vol bravade durf Abia \u0149 groot oormag aan en beroep hom op\ndie Here met die geloofleuse in vers 10 &#8211;&nbsp; \u201cOns dien die Here ons God; ons\nhet Hom nie verlaat nie.\u201d <\/p>\n\n\n\n<p>Toe Jerobeam \u0149\nhinderlaag opstel en hulle van alle kante bedreig, ontstaan daar \u0149 hewige geveg\nwaar die Here vir Juda die oorwinning gee.&nbsp; Omdat hulle op die Here\nvertrou beleef hulle dat hulle die Here self as leier by hulle het.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Abia se sukses is nie\nsy eie nie maar die gevolg van \u0149 lewe wat aan God toegewei is.&nbsp; Hy sorg dat\ndie diens van die Here onderhou word deur gereelde offers en rituele wat deur\nGod beveel is. (v11). Hy het \u0149 lewende verhouding met God en gee aan die Here\ndie eer vir sy oorwinning.&nbsp; Moontlik was hy ook beangs oor Jerobeam se\ngroot weermag.&nbsp; Deur geloof aangespoor, begin hy die geveg om God se eer!<\/p>\n\n\n\n<p>Selfs as dit soms lyk\ndat gevare en die aanslae van die lewe my van alle kante bedreig; wanneer die\neise van elke dag soms te veel word; en vir elke hinderlaag waarin ek mag kom,\nhet die Here al klaar die oorwinning verseker.&nbsp; In God se teenwoordigheid\nvlug enige oormag, hoe groot en sterk ook al.&nbsp; Watter aanslag daar ook al\nop jou pad mag kom, hoef jy nooit te vrees nie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Aan die kruis het\nChristus elke hinderlaag wat ons mag bedreig afgeweer.&nbsp; Maak Abia se\nwoorde ook jou leuse en leef sonder vrees want ons het die Here self altyd by\nons as Leier!<\/p>\n\n\n\n<p>Sing: Ps 91:1 (Totius)<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Ps 91 <\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Dankie dat U ons van\nalle kante omring en ons altyd na veiligheid bring.&nbsp; Leer ons om te\nvertrou en elke oomblik in U teenwoordigheid te leef.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Ds Petrus\nvan Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>\n\n\n\n<p>GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe om ons vrese te oorkom\u00a0 deur na God te luister, weerbaar te wees en voorbereid op te tree. Skrifgedeelte: 2 Kron 13:1-15&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; Teks wat tref:&nbsp; 2 Kron 13:10 Die skrywer van Kronieke gee die volgende getuienis oor Abia: Hy&nbsp; regeer drie jaar in Jerusalem. Na \u0149 uiters [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/860"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=860"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/860\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":861,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/860\/revisions\/861"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=860"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=860"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=860"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}