{"id":832,"date":"2020-04-27T19:43:01","date_gmt":"2020-04-27T17:43:01","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=832"},"modified":"2020-04-27T19:43:01","modified_gmt":"2020-04-27T17:43:01","slug":"dagstuk-24-april-2020-wat-sal-ek-vandag-doen-deel-3-n-gemotiveerde-binneste-moenie-talm-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=832","title":{"rendered":"Dagstuk 24 April 2020 Wat sal ek vandag doen? (Deel 3) \u2019n Gemotiveerde binneste \u2013 moenie talm nie"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Jos 18\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v3<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Tema vir die week: Geloofslesse vir liggaam en siel <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Na\n29 dae van die Inperking as gevolg van die Covid 19 pandemie is daar\nverwagtinge dat die situasie moet verander.&nbsp; Benewens die impak van die\nsiekte word die ekonomie en sosiale welstand van baie be\u00efnvloed.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>In\ndie laaste&nbsp; dagstuk van hierdie reeks ontmoet ons die volk by&nbsp; \u2019n\ngroot volksvergadering in Silo waar Josua by die volk wou weet waarom hulle so\nlank <strong>talm<\/strong> om die verowerde gebiede te beset.&nbsp; Die volk het nou\nreeds vir veertig jaar deur die woestyn gereis en eindelik die land wat die\nHere aan hulle beloof het binnegegaan. <\/p>\n\n\n\n<p>Tog\nis daar \u2019n sekere deel van die volk wat hierdie hoogtepunt nie ewe\nentoesiasties beleef nie.&nbsp; Hulle talm om dit wat die Here gegee het in\nontvangs te neem.&nbsp; Daar is \u2019n gebrek aan gebrek aan ywer en entoesiasme.&nbsp; \u2018n Trae onsekerheid in hul optrede is\nsigbaar.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>In\nvele opsigte ervaar ons vandag ook hierdie tendens. Juis nou met die Covid 19\npandemie is dit belangrik om te bly fokus en deeglik perspektief te hou.&nbsp;\nOns mag redeneer dat hulle teen hierdie tyd darem al moeg kon gewees het van\ndie lang reis deur die woestyn.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Maar\ndie Here gee \u2019n pragtige oplossing.&nbsp; Josua stel onmiddelik \u2019n aksieplan\nop.&nbsp; Drie man uit elke stam kry \u2018n duidelike opdrag om die land te\nverken.&nbsp; Die werk word&nbsp; in kleiner dele opgedeel&nbsp; as dit te\ngroot is.<\/p>\n\n\n\n<p>Laat\nalles wat gedoen moet word in die teenwoordigheid van die Here geskied.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Die\nHere verlang die volgende: <\/p>\n\n\n\n<ul><li>Tree\ndoelgerig op.<\/li><li>Stel\naksieplanne op.<\/li><li>Gee\ntydsafbakening en sperdatums waarbinne elke huishouding hul aktiwiteite en dae\nbeplan.&nbsp; <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p><strong>Al weet ons nie hoe die toekoms verloop nie, bly die\nopstanding van Christus ons hoop gee. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ons\nbeplan en dagboek alles \u2013 Waarom dan nie juis nou nog meer ook ons geloofslewe\nnie?<\/p>\n\n\n\n<p>Dors\nvir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>2\nKor 6:1-13<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Gee\naan my die moed om doelgerig te lewe en elke oomblik voluit te gebruik. Amen<\/p>\n\n\n\n<p><strong>NS\n\u2013 Neem asseblief vrymoedigheid om ons predikante te skakel vir verdere gesprek\nen pastorale begeleiding. Ons neem beurte met die dagstukkies. Besoek ook\nGereformeerde Kerk Rietvallei se Facebook- of webblad vir meer inligting. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Petrus\nvan Blerk<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>0824560235<\/strong><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Jos 18\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v3 Tema vir die week: Geloofslesse vir liggaam en siel Na 29 dae van die Inperking as gevolg van die Covid 19 pandemie is daar verwagtinge dat die situasie moet verander.&nbsp; Benewens die impak van die siekte word die ekonomie en sosiale welstand van baie be\u00efnvloed.&nbsp; In die laaste&nbsp; [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/832"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=832"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/832\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":833,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/832\/revisions\/833"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=832"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=832"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=832"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}