{"id":798,"date":"2020-04-17T08:34:50","date_gmt":"2020-04-17T06:34:50","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=798"},"modified":"2020-04-17T08:34:50","modified_gmt":"2020-04-17T06:34:50","slug":"dagstuk-vrydag-17-april-2020-lewe-in-die-lig-wat-van-die-here-af-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=798","title":{"rendered":"Dagstuk Vrydag 17 April 2020 &#8211; Lewe in die lig wat van die Here af kom."},"content":{"rendered":"<p>Skriflesing: Jesaja 2:1-5. <\/p>\n\n\n\n<p>Vers wat Tref: Jesaja\n2:5.<\/p>\n\n\n\n<p>Jesaja gaan in\nhoofstuk 2 en 3 voort om met die oordeelsaankondiging.&nbsp; Hoekom moet Juda en Jerusalem hierdie\nboodskap hoor? Is die ander volke nie soveel meer in verval nie?&nbsp; Want God gaan Juda en Jerusalem gebruik sodat\nGod se heil aan almal verkondig word!&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Die grootste\ngedeelte van die Ou Testament fokus op God en sy verhouding met die bondsvolk\nIsrael. Dit gebeur min dat ander volke besondere aandag kry wanneer die verlossing\nwat God bring, aan die orde kom.<\/p>\n\n\n\n<p>Tog kom die\nander volke meermale aan die orde wanneer oor die eindtyd gepraat word, soos in\nons fokusgedeelte. <\/p>\n\n\n\n<p>Jesaja kyk\negter ook na die einde van die tyd en verkondig die heil van God wat dan sal aanbreek.\nIn daardie heil is daar ook \u2019n plek vir ander volke. Die eindtyd sal \u2019n tyd van\nvrede wees, wanneer oorlogswapens omvorm sal word tot landbou-implemente. In\ndaardie tyd sal die ander volke ook na Jerusalem kom om die Woord van die Here\nte hoor!<\/p>\n\n\n\n<p>Met Pinkster\nhet die tydperk aangebreek dat die ander volke ook die evangelie moet hoor. Dit\nis die vernaamste taak van die kerk in die tyd tussen die koms en wederkoms van\nJesus Christus (Mark. 13:10). <\/p>\n\n\n\n<p>Die ander volke,\nwaarvan ons ook deel is, kan alleen deur die Evangelie, deur Christus, aan die\nheil van God deel kry. <\/p>\n\n\n\n<p>Dis ons taak om\nsteeds die evangelie te verkondig aan almal wat dit nog nie gehoor het nie. <\/p>\n\n\n\n<p>Dit kan ons\nalleen doen as ons werklik self in die lig van God se Woord lewe. Daarom begin\ndie bekering oproep by ons, sodat ons self die lig van God uitsraal!<\/p>\n\n\n\n<p>Die Inperking\nvoel dalk al baie lank, die onsekerhede ry ons, wanneer gaan dinge weer kan\nterugkeer na vore?&nbsp; Gaan ek nog \u0149 werk\nh\u00ea?&nbsp; Gaan die skole binnekort weer\nopen?&nbsp; Hierdie is maar \u0149 kort, kort\ntydjie voor Jesus Christus weer kom.&nbsp; Met\nChristus se koms gaan alles vir altyd tot stilstand kom. Gebruik dan vandag as\n\u0149 genade tyd om te volhard in jou geloof, maar ook vir ander om die Lig van God\nte sien.<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Miga 4:1-7 en Hebre\u00ebrs\n10:32-39. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here God, Vader\nSeun en Heilige Gees. Aan U bring ek weer opnuut die dank en die eer!&nbsp; Dankie dat ek na U toe kan kom met vertroue\nen vrymoedigheid.&nbsp; Dankie dat ek vorentoe\nkan kyk en U Seun se koms spoedig kan verwag.&nbsp;\nLei my om te lewe in die lig van U woord. Amen.<\/p>\n\n\n\n<p>Ds Danie\n072&nbsp;272 9631 <\/p>\n\n\n\n<p>GK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skriflesing: Jesaja 2:1-5. Vers wat Tref: Jesaja 2:5. Jesaja gaan in hoofstuk 2 en 3 voort om met die oordeelsaankondiging.&nbsp; Hoekom moet Juda en Jerusalem hierdie boodskap hoor? Is die ander volke nie soveel meer in verval nie?&nbsp; Want God gaan Juda en Jerusalem gebruik sodat God se heil aan almal verkondig word!&nbsp;&nbsp; Die grootste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/798"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=798"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/798\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":799,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/798\/revisions\/799"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=798"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=798"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=798"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}