{"id":793,"date":"2020-04-15T08:42:07","date_gmt":"2020-04-15T06:42:07","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=793"},"modified":"2020-04-15T08:42:20","modified_gmt":"2020-04-15T06:42:20","slug":"dagstuk-woesndag-15-april-2020-die-woord-as-dryfkrag-vir-ons-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=793","title":{"rendered":"Dagstuk Woensdag 15 April 2020 &#8211; Die Woord as dryfkrag vir ons lewe!"},"content":{"rendered":"<p>Skriflesing: 2 Timoteus 3:10 \u2013 4:8 <\/p>\n\n\n\n<p>Vers wat Tref: 2\nTim. 4:1,2.<\/p>\n\n\n\n<p>Paulus skryf\nhierdie riglyne en dryfkrag vir Timoteus waar hy self in die gevangenes\nsit.&nbsp; Paulus beskryf die lyding en vervolging\nwat moes hy deurmaak ter wille van die verkondiging van die Evangelie.&nbsp; In die tyd waarin hy en Timoteus leef, gaan\nalmal wat toegewy aan Christus lewe, ook vervolg word. Baie moeilike\nomstandighede waarin die evangelie verkondig moet word.&nbsp; Self baie moeiliker as wat ons dit vandag\nhet. <\/p>\n\n\n\n<p>Wat is die\nPaulus se aansporing dan vir Timoteus?&nbsp;\nGaan voort om die taak te vervul waartoe die Here jou geroep het.&nbsp; Fokus nie op die struikelblokke om jou\nnie.&nbsp; Dan sal jy vinnig rede vind om\nmismoedig te word en op te hou. Fokus op God, fokus daarop dat Christus weer\ngaan kom om die lewendes en die dooies te oordeel.&nbsp; Gaan verkondig die Woord met die oog op sy\nkoms en Koningskap. Hou vol met die verkondiging van die Woord- in al die\nfasette.&nbsp; Party het bemoediging nodig,\nander moet bestraf word ander moet geduldig onderrig word.&nbsp; Wat het jy nodig om te hoor uit die Woord\nvanoggend?&nbsp; Moenie laat ons ooit ons eie\nbegeertes volg nie en \u0149 waarheid gaan soek wat ons wil hoor.<\/p>\n\n\n\n<p>Bly by wat jy\ngeleer het en wat jy vas glo!&nbsp; Leef\nvanuit God se Woord sodat jy volkome voorberei en toegerus kan wees vir die\ndiens waartoe God jou geroep het.<\/p>\n\n\n\n<p>Mag hierdie\nInperking ons aanmoedig om ons dryfkrag nie in ons self toe soek nie, maar dit\nby God te vind. God wat kragtig jou versterk deur die Heilige Gees en die\nWoord.<\/p>\n\n\n\n<p>Mag jy vandag\nby die huis, of by die werk, of waar jy werk vanaf die huis, die dryfkrag van\nGod se Woord uitleef!<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Josua 1:1-9 en\nFilippense 4:1-9. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Ons Almagtige\nGod en Vader, mag ons vandag leef met die oog gerig op U en U Woord gebruik om\npersoonlik te kan groei in die geloof.&nbsp;\nMag ons met vrymoedigheid U Woord verkondig tot en met die wederkoms van\nJesus Christus. Amen.<\/p>\n\n\n\n<p>Ds Danie Potgieter<\/p>\n\n\n\n<p>072&nbsp;272\n9631 <\/p>\n\n\n\n<p>GK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skriflesing: 2 Timoteus 3:10 \u2013 4:8 Vers wat Tref: 2 Tim. 4:1,2. Paulus skryf hierdie riglyne en dryfkrag vir Timoteus waar hy self in die gevangenes sit.&nbsp; Paulus beskryf die lyding en vervolging wat moes hy deurmaak ter wille van die verkondiging van die Evangelie.&nbsp; In die tyd waarin hy en Timoteus leef, gaan almal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/793"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=793"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/793\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":795,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/793\/revisions\/795"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=793"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=793"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=793"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}