{"id":778,"date":"2020-04-09T08:51:56","date_gmt":"2020-04-09T06:51:56","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=778"},"modified":"2020-04-09T08:51:56","modified_gmt":"2020-04-09T06:51:56","slug":"dagstukkie-9-april-2020-doelgerigte-oe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=778","title":{"rendered":"Dagstukkie 9 April 2020 \u2013  Doelgerigte o\u00eb"},"content":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies het ons tot nou gesien hoedat die Here na ons omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus nou verder daarop om ons hele liggaam en siel diensbaar te maak.
\u00a0
Skrifgedeelte: Psalm 123\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v 2
\u00a0
Godsdiens is al op baie maniere beskryf: Dit is iets wat ek glo.\u00a0 Dit is iets wat die kerk bedryf. Dit gee inhoud en rigting aan my lewe.\u00a0 Dit is my kragbron vir elke dag
\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0
In Psalm 123 word \u2018n effens ander siening gegee.\u00a0 Die volk hierdie lied gesing terwyl hulle op pad na en terug van die geestelike feeste in Jerusalem was.\u00a0 Godsdiens beteken dat my o\u00eb op God gerig is.
\u00a0
Met sy o\u00eb op die Here gerig is daar vir elke gelowige troos en bemoediging. Na die besef van die Here se Almag in die eerste verse, besef die digter dat sy o\u00eb op God gerig moet wees.\u00a0 Om hierdie beeld te verstaan moet ons die volgende in ag neem:
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 die ou oosterse volke het min woorde gebruik
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 met gebare (kop knik, hand beweging, blik van die o\u00eb) is opdragte gegee.
\u00a0
Hiermee is \u2018n bepaalde gesindheid openbaar. Die eienaar het gewys wat waar en wanneer gedoen moet word.\u00a0 Die eienaar het beskerm en voedsel voorsien.
\u00a0
Daarom was die slawe se o\u00eb op hul eienaars gerig.
\u00a0
O\u00eb wat op God gerig is dui op \u2018n besondere verhouding.\u00a0 O\u00eb wat op gerig is dui \u2018n gebedshouding aan.
\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0
Dit het \u2018n bepaalde implikasie:
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Wees in \u2018n posisie om God se hand altyd raak te sien!
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Wees naby genoeg aan God om Hom en sy opdragte en beloftes raak te sien!
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Wees bereid dat Hy my kan stuur en gebruik!
\u00a0
Dors vir meer:
2 Kor 4:7-18,
Gebed
Here, rig my o\u00eb op U en gee die insig dat ek my lewe volgens u opdragte sal leef.\u00a0 Amen
\u00a0
Petrus van Blerk
0824560235
\u00a0
Die tyd van inperking kan maklik lei tot vereensaming en daar is meer uitdagings en veranderde omstandighede wat ons lewens be\u00efnvloed.\u00a0 As predikante nooi ek en Ds Danie (072 272 9631) elkeen wat pastorale begeleiding verlang om ons te kontak.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies het ons tot nou gesien hoedat die Here na ons omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus nou verder daarop om ons hele liggaam en siel diensbaar te maak. \u00a0 Skrifgedeelte: Psalm 123\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v 2 […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=778"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":779,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/778\/revisions\/779"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}