{"id":774,"date":"2020-04-07T08:45:52","date_gmt":"2020-04-07T06:45:52","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=774"},"modified":"2020-04-07T08:45:52","modified_gmt":"2020-04-07T06:45:52","slug":"dagstukkie-7-april-2020-die-here-kom-ontmoet-my-in-my-nood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=774","title":{"rendered":"Dagstukkie 7 April 2020 – Die Here kom ontmoet my in my nood"},"content":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe ons Here na ons liggaam en siel omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus eers op dit wat God doen.
\u00a0
Skrifgedeelte: Lk 18:35-43\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v41
\u00a0
Tussen groot skares kan \u2019n mens gou verlore en vergete raak.\u00a0 En wanneer jy boonop nog blind ook is,\u00a0 word die kanse dat jy iemand in jou nood sal ontmoet,\u00a0 nog skraler. Met die huidige pandemie van Covid 19 maak die groot getalle sterftes ons benoud. Almal word deur gebeure meegesleur. Alles word deel van die statistiek wat aangeteken word.\u00a0
\u00a0
Maar Jesus bring \u2019n malende skare tot stilstand om na die belange van een man om te sien.\u00a0 Destyds was blindes en kreupeles se lot meestal om maar verlief te neem met hul situasie.\u00a0 Niemand wou na hulle omsien nie.\u00a0
\u00a0
Netso ervaar ek vandag dat mense wegskram wanneer ek in die nood is.\u00a0 In die groot massas en gejaagde w\u00eareld kan dit gebeur dat ek verdwyn. Die blinde man het onophoudelik en al hoe harder uitgeroep dat Jesus sy lot moet verander.\u00a0 Sy noodroep was nogal veelseggend. Hy erken dat Jesus die Seun van Dawid is.\u00a0 Daarmee gee die man te kenne dat Jesus van koninklike afkoms is.
\u00a0
In Jesus se verdere optrede word die man se sig herstel.\u00a0 Op wonderbaarlike wyse bemoei Jesus Hom met hierdie man.\u00a0 Met sy optrede gee Hy aan God al die eer.\u00a0 Onmiddellik daarna word die man \u2019n volgeling van Jesus.\u00a0
\u00a0
Eers was hy maar net \u2018n \u201cslagoffer\u201d langs die pad, maar nadat Jesus hom in sy nood kom ontmoet, word hy \u201cvolgeling.\u201d Die Here het hom raakgesien.
\u00a0
Met sy dood aan die kruis en opstanding het Jesus die mens in sy nood kom ontmoet sodat ons nie maar net kan sien nie, maar ewig kan lewe.\u00a0
\u00a0
As volgeling van Jesus bly ek hoopvol en vol vertroue!
\u00a0
Dors vir meer:
Lk 17:11-19,Lk 7:1-10
Gebed
Here, dankie dat U luister wanneer ek in nood is.\u00a0 Dankie dat U vir my weer lig laat sien.\u00a0 Amen<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe ons Here na ons liggaam en siel omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus eers op dit wat God doen. \u00a0 Skrifgedeelte: Lk 18:35-43\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v41 \u00a0 Tussen groot skares kan \u2019n mens […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/774"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=774"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/774\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":775,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/774\/revisions\/775"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=774"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=774"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=774"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}