{"id":767,"date":"2020-04-06T08:05:55","date_gmt":"2020-04-06T06:05:55","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=767"},"modified":"2020-04-06T08:05:55","modified_gmt":"2020-04-06T06:05:55","slug":"dagstukkie-6-april-2020-die-here-is-hartstogtelik-oor-jou-begaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=767","title":{"rendered":"Dagstukkie 6 April 2020 – Die Here is hartstogtelik oor jou begaan"},"content":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe ons Here na ons liggaam en siel omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus eers op dit wat God doen.
\u00a0
Skrifgedeelte: Sag 8:1-23\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v 2
\u00a0
Ons hoor baie keer hoe goed dit in die ou dae gegaan het.\u00a0 Inperking en Grendeltyd met die Covid 19 Pandemie laat ons onmiddellik terug dink aan meer rooskleurige dae.\u00a0 Tye dat daar nie daar nie soveel ontwrigting, hartseer en wanorde was,\u00a0 soos wat nou deur ons beleef word nie.\u00a0 Ons verlang daarna dat omstandighede so kan verander, dat ons na hierdie rustigheid kan terugkeer.\u00a0
\u00a0
Dit kan net gebeur as die Here se ingryp.\u00a0\u00a0 Dit is Sagaria se taak om hierdie vreugdeboodskap aan \u2019n verslae volk te bring.\u00a0 Omdat die Here hartstogtelik oor sy volk begaan is, verander Hy hulle omstandighede deur:
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u2019n stad te gee waar sy Naam erken word (veiligheid)
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Stadspleine vir die bejaardes en kinders (rustigheid)
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u2019n God van nabyheid vir die volk te wees (liefdesverhouding)
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Wingerde , oeste en groot opbrengste (voorspoed)
\u00b7\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Onderdane aan hulle te onderwerp (vrede)
\u00a0
In dankbaarheid vir sy liefde leer die Here ons ook hoe om elke dag te lewe in vers 16:<\/p>\n\n\n\n
Praat die waarheid<\/p>\n\n\n\n
Wees regverdig<\/p>\n\n\n\n
Moenie bose planne bedink nie.  <\/p>\n\n\n\n
\u00a0
Aan die kruis is hierdie liefde van God in Christus by uitnemendheid bewys.\u00a0
\u00a0
Omdat God so oor sy volk begaan was, het al die ander nasies begeer om met hulle saam te gaan, \u201cwant ons het gehoor God is by julle.\u201d\u00a0\u00a0
\u00a0
Leef daarom so dat ander kan sien hoe hoopvol en vol vertroue God jou maak!
\u00a0
Dors vir meer:
Jes 40:1-11, Rm 8:31-39
Gebed
U verander alles.\u00a0 U is hartstogtelik oor my begaan.\u00a0 U gee my weer nuwe hoop.\u00a0 Amen
\u00a0
Ds Petrus van Blerk
0824560235
\u00a0
<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Met hierdie week se dagstukkies leer ons hoe ons Here na ons liggaam en siel omsien.\u00a0 Hy ontmoet ons telkens en raak ons lewens aan om daarna daadwerklik \u2018n verskil te maak. Ons fokus eers op dit wat God doen. \u00a0 Skrifgedeelte: Sag 8:1-23\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v 2 \u00a0 Ons hoor baie keer hoe […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/767"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=767"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/767\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":768,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/767\/revisions\/768"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=767"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=767"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=767"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}