{"id":757,"date":"2020-04-02T11:09:48","date_gmt":"2020-04-02T09:09:48","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=757"},"modified":"2020-04-02T11:09:48","modified_gmt":"2020-04-02T09:09:48","slug":"dagstuk-2-april-2020-die-here-is-here-oor-die-verlede-hede-en-toekoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=757","title":{"rendered":"Dagstuk 2 April 2020  Die Here is HERE oor die verlede, hede en toekoms"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Dani\u00ebl 2<\/p>\n\n\n\n<p>Vers wat tref:\nDani\u00ebl 2:20-23 en 28.<\/p>\n\n\n\n<p>Hoe baie dink\njy aan die toekoms voor jy gaan slaap?&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Word jy\ndaardeur wakker gehou en kan jy nie tot rus kom nie?&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Maak die\ntoekoms jou onseker, veral as jy kyk na die omstandighede wat in die land aan\ndie gang is?&nbsp; So die koning van die\nmagtigste ryk daardie oomblik in die w\u00eareld, koning Nebukadneser &nbsp;ook gedink oor die toekoms en wat gaan gebeur.\n<\/p>\n\n\n\n<p>Die Here maak\ndie toekoms aan hom bekend in \u2018n droom. \u2018n Droom wat hy nie verstaan nie maar\ndie baie graag die ware betekenis wou uitvind.&nbsp;\nSoveel so, dat hy bereid is om al die wyse manne en raadgewers om die\nlewe te bring, as wat hy \u2018n valse uitleg kry.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Hy stel die onmoontlike\naan die dienaars:&nbsp; Kom s\u00ea julle eers vir\nmy wat is die droom wat ek gedroom het en gee dan die uitleg.&nbsp; Die dienaars erken dis onmoontlik en beskuldig\nhom dat geen koning dit al ooit van iemand gevra het.<\/p>\n\n\n\n<p>Wat is Dani\u00ebl\nen sy vriende se reaksie toe hulle van die bevel verneem dat al die raadgewers\ndoodgemaak moet word insluitend hulle?&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<ul><li>Hulle kom saam\nen bid saam.&nbsp; Hoe wonderlik is dit nie\ndat ons die voorreg het om tot die Here te nader in gebed.&nbsp; Hy aan wie die wysheid en die mag behoort mag\nons nader vir wysheid en leiding.&nbsp; <\/li><li>Hoe baie\nbeoefen ons nog hierdie voorreg?&nbsp; Volhard\njy in gebed?<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Die Here maak\naan Dani\u00ebl die droom en die uitleg bekend en verhoor ook so die gebed.&nbsp; Wat is Dani\u00ebl se reaksie?&nbsp; Hy gee aan God al die eer!&nbsp; Hy bely dat die Here die een is wat\nregeerders aanstel, wysheid en gawes aan mense gee, Hy alleen kan verborge\ndinge bekend maak en dat dit die Here is wat bekend gemaak het wat hulle gevra\nhet.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Toe hy voor die\nkoning verskyn, neem hy nie die eer vir hom.<\/p>\n\n\n\n<p>Hy getuig daar\nis \u2018n God in die hemel wat geheime kan openbaar en wat wil bekend maak wat in\ndie toekoms gaan gebeur.<\/p>\n\n\n\n<p>Koning Nebukadneser\nse groot magtige ryk wat hy bymekaargemaak het gaan na hom nie meer voortgaan\nnie, \u2018n ander ryk gaan aan bewind kom.&nbsp; Net\nsoos sy ryk gaan hierdie ryk ook nie lank bestaan nie en di\u00e9 daarna ook\nnie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Maar die ryk\nwat gevestig word, nie deur mense hande nie, maar deur God self gaan vir ewig\nbly bestaan.&nbsp; So het Christus met Sy koms\nen kruisiging en opstanding die koninkryk van God gebring wat nie oorwin of\nvernietig gaan word nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Wanneer jy dan\nbekommerd is oor die toekoms, oor die dinge wat om ons gebeur, besef dan Wi\u00e9 is\nin beheer.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Die Here is\nHERE oor die hede en die toekoms, Hy bepaal watter konings regeer maar Sy\nkoningskap duur tot in ewigheid!<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Matteus 2:13-23\nen Openbaring 1:1-6.<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Ons Vader,\ndankie dat ons weet U is in beheer, vir nou en vir ewig.&nbsp; Mag ons nie vrees nie, maar weet U is ook by\nons deur U Heilige Gees.&nbsp; Amen. <\/p>\n\n\n\n<p>Ds Danie\n072&nbsp;272 9631 <\/p>\n\n\n\n<p>GK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Dani\u00ebl 2 Vers wat tref: Dani\u00ebl 2:20-23 en 28. Hoe baie dink jy aan die toekoms voor jy gaan slaap?&nbsp; Word jy daardeur wakker gehou en kan jy nie tot rus kom nie?&nbsp; Maak die toekoms jou onseker, veral as jy kyk na die omstandighede wat in die land aan die gang is?&nbsp; So [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/757"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=757"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/757\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":758,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/757\/revisions\/758"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=757"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=757"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=757"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}