{"id":2078,"date":"2021-11-10T09:31:11","date_gmt":"2021-11-10T07:31:11","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=2078"},"modified":"2021-11-10T09:31:11","modified_gmt":"2021-11-10T07:31:11","slug":"dagstuk-10-november-2021-met-watter-gesindheid-gee-jy-2-3-skriflesing-2-korintiers-81-15","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=2078","title":{"rendered":"Dagstuk 10 November 2021 \u2013 Met watter gesindheid gee jy? (2\/3) – Skriflesing: 2 Korinti\u00ebrs 8:1-15"},"content":{"rendered":"
Skriflesing: 2 Korinti\u00ebrs 8:1-15
Vers wat tref: 12-14. \u201cAs die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.
Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, moet julle wat nou oorvloed het, di\u00e9 help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Die Here gee vir ons riglyne om te gee omdat ons die Here dank vir alles wat Hy aan ons gee en Hom ook vertrou vir als wat ons nodig het. In die Ou Testament kry ons die riglyn van \u0149 tiende. N\u00earens in die Nuwe Testament word hierdie riglyn opgehef nie, maar kry ons ook die beginsel dat \u201cElkeen moet volgens sy vermo\u00eb gee.\u201d (1 Kor. 16:3).<\/p>\n\n\n\n
In hierdie gedeelte van 2 Korinti\u00ebrs 8 word daar vir ons bevestig dat die Here nie van ons verwag wat ons nie het nie. Daar word nie verwag dat jy gebrek moet ly om ander te help nie. Is jy dalk bang dat jy skade gaan lei as jy vir die Here gee? Wanneer kan ons met eerlikheid s\u00ea dat ons gebrek gaan ly as ons gee?
In Korinthi\u00ebrs 9:7 staan: \u201cGod het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan h\u00ea en volop kan bydra vir elke goeie werk.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Hierdie gedeelte gaan nie net oor die gee van geld vir die gemeente in Macedoni\u00eb om hulle in hul nood by te staan nie.
In vers 5 bly die vertrekpunt en hoogste prioriteit om jou self eers oor te gee aan die Here, en jou self te gee tot se\u00ebning vir ander. Die Here wil jou gebruik tot se\u00ebning vir ander.
Leef en gee as verantwoordbare bestuurders van alles wat die Here aan jou toevertrou het.
Gee aan ander en ontvang ook van ander wanneer jy in nood is. So kom daar ewewig en word die Here verheerlik en geprys.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
Here, dankie dat U ons se\u00ebn in oorvloed en elke dag ons daaglikse brood ontvang. Lei ons om in volle oorgawe vir U te leef en ook vir ons naaste. Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
1 Korinti\u00ebrs 16:1-4.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: 2 Korinti\u00ebrs 8:1-15Vers wat tref: 12-14. \u201cAs die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, moet […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2078"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2078"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2078\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2079,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2078\/revisions\/2079"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2078"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2078"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2078"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}