{"id":2004,"date":"2021-10-06T08:16:16","date_gmt":"2021-10-06T06:16:16","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=2004"},"modified":"2021-10-06T08:16:16","modified_gmt":"2021-10-06T06:16:16","slug":"dagstuk-6-oktober-2021-die-sewe-seenbedes-in-openbaring-5-geseend-is-die-wat-aan-die-eerste-opstanding-deel-het-skriflesing-openbaring-201-6","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=2004","title":{"rendered":"Dagstuk 6 Oktober 2021 \u2013 Die sewe se\u00ebnbedes in Openbaring (5). Gese\u00ebnd is die wat aan die eerste opstanding deel het! – Skriflesing: Openbaring 20:1-6."},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Openbaring 20:1-6.
Vers wat tref: 6. Gese\u00ebnd en heilig is di\u00e9 wat aan die eerste opstanding deel het. Oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom die duisend jaar lank regeer.<\/p>\n\n\n\n
Wat gebeur met jou as jy sterf? In hierdie gedeelte word daar vir ons duidelik uitgewys dat die siele van die mense wat onthoof is omdat hulle aan die getuienis van Jesus en die woord van God vasgehou het \u0149 ereplek ontvang in die hemel. Hier word dit die eerste opstanding genoem. Reeds in siel by die Here, want ons is in Christus verlos- die verlossing word nie eers eendag sigbaar met die finale oordeel- die tweede dood nie. Ons is reeds nou oorwinnaars.
Jy gaan ook nie niks doen terwyl jy in die hemel is nie. Die gelowiges dien die Here dag en nag (Openbaring 7:15-17). Priesters in volmaakte aanbidding, wat ons nie nou al regkry nie. Verder ook konings wat saam met Jesus Christus regeer! Totdat die eindtyd aanbreek waar almal opgewek word en \u0149 verheerlikte liggaam kry- die tweede opstanding. Vir die ongelowiges is dit dan die tweede dood- die ewige dood.
Gese\u00ebnd is die wat deel het aan die eerste opstanding!<\/p>\n\n\n\n
Gebed
Here ons God en enigste Here! Dankie dat U ons gese\u00ebnd is omdat ons deel in die opstanding slegs ter wille van Jesus Christus se verdienste. Lei ons om vas te hou aan U woord en mag ons reeds nou U priesterlik aanbid.
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
Filippense 1:12-26<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Openbaring 20:1-6.Vers wat tref: 6. Gese\u00ebnd en heilig is di\u00e9 wat aan die eerste opstanding deel het. Oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom die duisend jaar lank regeer. Wat gebeur met jou as jy sterf? In […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2004"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2004"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2004\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2005,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2004\/revisions\/2005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}