{"id":1976,"date":"2021-10-04T08:40:03","date_gmt":"2021-10-04T06:40:03","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1976"},"modified":"2021-10-04T08:40:03","modified_gmt":"2021-10-04T06:40:03","slug":"dagstuk-4-oktober-2021-die-sewe-seenbedes-in-openbaring-4-geseend-is-hulle-wat-na-die-bruilofsfees-van-die-lam-uitgenooi-is-skriflesing-openbaring-191-10","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1976","title":{"rendered":"Dagstuk 4 Oktober 2021 \u2013 Die sewe se\u00ebnbedes in Openbaring (4). Gese\u00ebnd is hulle wat na die bruilofsfees van die Lam uitgenooi is! – Skriflesing: Openbaring 19:1-10."},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Openbaring 19:1-10.
Vers wat tref: 15. Toe s\u00ea die engel vir my: \u201cSkryf op: Gese\u00ebnd is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam uitgenooi is.\u201d<\/p>\n\n\n\n
\u0149 Troue is \u0149 heerlike feesgeleentheid! \u0149 Geleentheid wat is ons graag wil bywoon, soveel te meer as jy die bruid! By die bruilofsmaal van die Lam gaan ons tergelyk bruid en uitgenooidegaste wees.
Die volgende se\u00ebnbede word gegee deur \u0149 hemelse stem wat Johannes direk die opdrag gee om te skryf: Gese\u00ebnd is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam uitgenooi is.
Dit volg op die heerlike lofprysing en uitroepe van Halleluja! God heers as Koning! Die bruilof van die Lam het aangebreek! Ook hier is dit God wat die bruid se fyn klere vergun het. Dit is God wat ons in staat stel om regverdige dade te doen, kleed ons met fyn, helder, blink klere!<\/p>\n\n\n\n
Hierdie beeld van die huwelik is veel inniger en heerliker as enige aardse huwelik- dit dui op God se groot liefde vir ons deur Jesus Christus. Die bruilofsmaal is \u0149 hoogtepunt waarna ons kan uitsien, want dit is die vervulling van die ewige lewe saam met die Here!<\/p>\n\n\n\n
Leef ons met die verwagting van die bruilofsmaal? Besef ons die wonderlike voorreg dat ons uitgenooides is tot hierdie huweliksfees?
Ons is waarlik gese\u00ebndes! Daarom leef ons nou reeds met die oorwinnaarskleed wat die Here vir ons gegee het sodat die w\u00eareld kan sien- ons is op pad na die heerlike bruilofsmaal van die Lam!<\/p>\n\n\n\n
Gebed
Here ons Here! Halleluja! Dankie dat ons werklike vreugde kan ervaar omdat U ons verlos en laat deel in die heerlike bruilofsmaal van die Lam! Help ons om in dankbaarheid regverdige dade te doen!
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
Efesi\u00ebrs 5:21-33.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Openbaring 19:1-10.Vers wat tref: 15. Toe s\u00ea die engel vir my: \u201cSkryf op: Gese\u00ebnd is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam uitgenooi is.\u201d \u0149 Troue is \u0149 heerlike feesgeleentheid! \u0149 Geleentheid wat is ons graag wil bywoon, soveel te meer as jy die bruid! By die bruilofsmaal van die Lam gaan ons […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1976"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1976"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1976\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1977,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1976\/revisions\/1977"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1976"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1976"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1976"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}