{"id":1946,"date":"2021-09-22T07:07:40","date_gmt":"2021-09-22T05:07:40","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1946"},"modified":"2021-09-22T07:07:40","modified_gmt":"2021-09-22T05:07:40","slug":"dagstuk-15-september-2021-sy-wonderdade-het-vir-hulle-niks-beteken-nie-2-skriflesing-psalm-789-39","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1946","title":{"rendered":"Dagstuk 15 September 2021 \u2013 Sy wonderdade het vir hulle niks beteken nie! (2) – Skriflesing: Psalm 78:9-39."},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 78:9-39.
Verse wat tref: Psalm 78: 32 \u201c Tog het hulle bly sondig en sy wonderdade het vir hulle niks ges\u00ea nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Sien!
Sien is glo! Hoe baie het jy nie al hierdie uitdrukking gehoor nie? As iets te goed klink om waar te wees, dan wil ons eers sien voor ons dit glo. Maar glo is nie om te sien nie. In Psalm 78 word daar vir ons die perfekte situasie beskryf. Die Here het sy voorskrifte en bevele aan die volk gegee, hulle het Sy wonderdade en reddingsmag aanskou. Ten spyte hiervan het hulle steeds gesondig en nie aan sy wonders geglo nie. Hulle tree vals op en bly ontrou. Jy sal verwag dit die volk die Here hiervoor sou eer maar hulle het in opstand gekom teen die Allerhoogste.<\/p>\n\n\n\n
Maklik s\u00ea ons dat ons nie soos die volk Israel is nie. Ons sal nooit soos hulle maak nie. Maar is ons besig om die Here te eer en Hom te dank vir die reddingsdade wat Hy aan ons bewys het? Eer ons Hom vir Sy teenwoordigheid? Gebruik ons die geleenthede om die Here te aanbid en te eer? Of kyk ons met hoe min kan ons wegkom, dit wat oorbly nadat ek my tyd en geld vir die w\u00eareld gegee het, moet die Here mee tevrede wees.<\/p>\n\n\n\n
Psalm 78 is \u0149 sterk oproep om ons te bekeer en nie ons rug op die Here se genade en wonderdade te draai nie. Ja, Hy is lankmoedig en vol liefde, vergewe sonde, maar ons moet nooit die Here versoek nie. Laat ons mekaar dan vandag aanspoor om nie afvallig te word nie (Hebreers 3:12-13).<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
Ons hemelse Vader. Ons het gesondig en teen U in opstand gekom, afgewyk van U gebooie en vergeet van U wonderdade. Vergewe ons op grond van U oorvloedige barmhartigheid in U seun Jesus Christus.
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
Hebre\u00ebrs 3:7-4:13<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 78:9-39.Verse wat tref: Psalm 78: 32 \u201c Tog het hulle bly sondig en sy wonderdade het vir hulle niks ges\u00ea nie.\u201d Sien!Sien is glo! Hoe baie het jy nie al hierdie uitdrukking gehoor nie? As iets te goed klink om waar te wees, dan wil ons eers sien voor ons dit glo. Maar […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1946"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1946"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1946\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1947,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1946\/revisions\/1947"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1946"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1946"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1946"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}