{"id":1944,"date":"2021-09-22T07:06:40","date_gmt":"2021-09-22T05:06:40","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1944"},"modified":"2021-09-22T07:06:40","modified_gmt":"2021-09-22T05:06:40","slug":"dagstuk-13-september-2021-kom-luister-na-die-here-en-vertel-1-skriflesing-psalm-781-8","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1944","title":{"rendered":"Dagstuk 13 September 2021 \u2013 Kom luister na die Here en vertel! (1) – Skriflesing: Psalm 78:1-8."},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 78:1-8.
Verse wat tref: Psalm 78:5-6 Hy het aan Jakob sy voorskrifte gegee,
aan Israel sy onderwysing.
Hy het ons voorvaders beveel om dit aan hulle kinders bekend te maak,
sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word,
dit weer aan h\u00falle kinders kan vertel.<\/p>\n\n\n\n
Luister!
Hoeveel keer luister ons werklik na die Here? Ons hoor baie preke, lees baie dagstukkies maar hoeveel keer luister jy aandagtig?
Luister dan vanoggend opnuut na die Here vanuit Psalm 78. Luister na die roemryke dade van die Here, sy mag en sy wonderdade! Luister na die wonderlike verlossingsboodskap in Jesus Christus.
Die evangelie is nie vir ons \u201cou nuus\u201d nie, maar die \u201cblye nuus\u201d!
Luister \u2013 want so leer ons die Here ken! Wanneer jy God ken en weet dat Hy jou ken, dan kan jy vertrou op God. Vertroue gaan saam met kennis.
Wat doen ons met hierdie kennis?
Vertel! Vertel dit vir al jou familie en vriende. Vertel vir al jou kollegas en klasmaats. Vertel vit veral vir jou kinders! Vertel sodat die volgende geslag dit sal weet. Maar hoe kan ‘n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? En hoe kan iemand preek as hy nie gestuur is nie? Daar staan ook geskrywe: \u201cHoe wonderlik klink die voetstappe van di\u00e9 wat die goeie boodskap bring.\u201d Romeine 10:14-15.<\/p>\n\n\n\n
Luister, ken en vertel van die Here se mag en werke!<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
Here, help my om opreg te luister na U woorde! Wys vir my uit aan wie moet ek van U wonderdade vandag vertel. Mag ek veral aan die volgende geslag vertel van U wonderdade!
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
Romeine 10.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 78:1-8.Verse wat tref: Psalm 78:5-6 Hy het aan Jakob sy voorskrifte gegee,aan Israel sy onderwysing.Hy het ons voorvaders beveel om dit aan hulle kinders bekend te maak,sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word,dit weer aan h\u00falle kinders kan vertel. Luister!Hoeveel keer luister ons werklik na […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1944"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1944"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1944\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1945,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1944\/revisions\/1945"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1944"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1944"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1944"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}