{"id":1904,"date":"2021-09-03T08:48:02","date_gmt":"2021-09-03T06:48:02","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1904"},"modified":"2021-09-03T08:48:02","modified_gmt":"2021-09-03T06:48:02","slug":"dagstuk-3-september-2021-loof-die-here-die-skepper-van-alle-dinge-skrifgedeelte-psalm-104","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1904","title":{"rendered":"Dagstuk 3 September 2021 \u2013 Loof die Here die Skepper van alle dinge. – Skrifgedeelte: Psalm 104."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Psalm 104.
Vers wat tref, Psalm 104:24 \u201cU het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Met lente beleef ons weer nuwe lewe, vrolikheid en die belofte van groei hang in die lug.<\/p>\n\n\n\n
Met Psalm 104 kan ons nie anders as om uit te roep: Halleluja! Loof die Here!
Teenoor Psalm 103 word hierdie opgeroep gemaak nie net vir wat die Here in die geskiedenis van die volk gedoen het nie, maar omdat die Here die een is wat alles gemaak het! Hy alleen is die skepper van alle dinge! Daarom volg hierdie Psalm die indeling van Genesis 1 om die skepping se grootheid uit te lig. Dit is die Here wat die aarde gevorm het, bewoonbaar gemaak het en nogsteeds versorg!<\/p>\n\n\n\n
Watter groot troos het ons dat die Here nie die werke van sy hande laat vaar nie.<\/p>\n\n\n\n
Ek kan nie anders as om God te prys in gedagtes en woorde nie.<\/p>\n\n\n\n
Laat ek hierdie lente weer groei in my verhouding met God, die dooie takke uitsny en voluit my nuwe lewe in Christus leef! Hoe kan ons as gemeente weer opnuut groei hierdie seisoen?<\/p>\n\n\n\n
Leef voluit en prys die Here met Lied 464 \u201cDan moet ek juig, my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U!
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer U grote Naam!\u201d<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
Hoe heerlik klink U naam, Here! Dankie vir u volghoue versorging. Dankie vir elke nuwe geleentheid om U te loof met elke nuwe dag!
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
Psalm 29<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
0722729631
GK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Psalm 104.Vers wat tref, Psalm 104:24 \u201cU het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep.\u201d Met lente beleef ons weer nuwe lewe, vrolikheid en die belofte van groei hang in die lug. Met Psalm 104 kan ons nie anders as […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1904"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1904"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1904\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1905,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1904\/revisions\/1905"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1904"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1904"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1904"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}