{"id":1871,"date":"2021-08-23T07:37:33","date_gmt":"2021-08-23T05:37:33","guid":{"rendered":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1871"},"modified":"2021-08-23T07:37:33","modified_gmt":"2021-08-23T05:37:33","slug":"dagstuk-23-augustus-2021-n-nagmerrie-skrifgedeelte-job-51-17","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1871","title":{"rendered":"Dagstuk 23 Augustus 2021 \u2013  \u0149 Nagmerrie &#8211; Skrifgedeelte: Job 5:1-17\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Job 5:1-17\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: Job 5:8<\/p>\n\n\n\n<p>Job 5:8 \u2013 \u201cAs ek jy was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorl\u00ea.\u201d<strong><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>\u0149 Nagmerrie <\/strong><strong><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Na alles wat met Job gebeur het, ontmoet ons hom aan die einde van Hoofstuk 3 waar hy geen rus en vrede het nie. In sy eie woorde is daar geen verposing nie maar net angs. Daarna bemoedig sy vriende hom met gesprekke. Sy vriend Elifas se bedoelings is opreg.&nbsp; Hy verwoord Job se gevoel. Aanvanklik hoor ons die simpatieke woorde waarmee Elifas hom ondersteun. Met gebruikmaking van \u0149 interessante skryftegniek vol retoriese vrae word \u0149 standpunt gestel. Daarna volg \u0149 beredenering en dan \u0149 slotargument.&nbsp; Sodoende probeer hy antwoorde gee vir die \u201cwaaroms\u201d van die lewe.<\/p>\n\n\n\n<p>Tydens \u0149 nagmerrie waar \u0149 gesig vir Elifas ontstel en sy hare orent laat staan ervaar hy iets van die worstelstryd van die mens. Die beelde wat hy gebruik beskryf die intensiteit van sy belewenis dat daar net onreg is.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Hy besef dat daar net antwoorde sal kom wanneer hy met God rekening hou (4:8,15 en 5:8).&nbsp; Dit is die enigste manier om verbitterdheid, rampe en ellende te verwerk.&nbsp; Hy bied nie \u0149 kitsoplossing aan en gee nie valse vertroue nie.&nbsp; Die Heilige Gees bring hom tot bedaring.<\/p>\n\n\n\n<p>Vanaf hoofstuk 5:15 sien hy hoedat God op elke gebied ingryp. Hongersnood en oorlog hou op en daar is bevryding uit elke ramp. God verwyder selfs die klippe in die veld sodat ek nie sal struikel nie. Hy dink aan die kleinste detail. Dit is hoe goed Hy my ken.&nbsp; As God ingryp is daar \u0149 merkbare verandering.<\/p>\n\n\n\n<p>Jou worstelstryd mag dalk op \u0149 ander vlak wees.&nbsp; Gebeure rondom jou veroorsaak dat elke aand se nagrus dalk in \u0149 nagmerrie ontaard.&nbsp; Jy voel te nagekom. Jy voel alleen. Jy voel verontreg.&nbsp; Christus is tydens sy hele lewe op aarde aan al hierdie dinge onderwerp.&nbsp; As Regverdige en Gestuurde van God verduur Hy dit alles sodat jy na die nagmerrie kan ontwaak en God se se\u00ebninge beleef.&nbsp; Nie net die klippe in die veld nie, maar die sonde word verwyder.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Bring daarom jou nagmerrie na die Here!<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Job 5:18-27<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, dankie dat U elke dag vir my sorg. Leer my om my saak aan U voor te l\u00ea.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>Sel: 0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Job 5:1-17\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: Job 5:8 Job 5:8 \u2013 \u201cAs ek jy was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorl\u00ea.\u201d \u0149 Nagmerrie Na alles wat met Job gebeur het, ontmoet ons hom aan die einde van Hoofstuk 3 waar hy geen rus en vrede het nie. In sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1871"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1871"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1871\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1872,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1871\/revisions\/1872"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}