{"id":1833,"date":"2021-08-04T06:37:26","date_gmt":"2021-08-04T04:37:26","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1833"},"modified":"2021-08-04T06:37:26","modified_gmt":"2021-08-04T04:37:26","slug":"dagstuk-04-aug-2021-lesse-oor-hoop-uit-die-diereryk-2-psalm-84","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1833","title":{"rendered":"Dagstuk 04 Aug  2021 \u2013  Lesse oor Hoop uit die diereryk (2) &#8211; Psalm 84"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Psalm 84\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref:\u00a0 v12<\/p>\n\n\n\n<p>Ps 84:12&nbsp;&nbsp; \u2013 \u201cDie Here God is ons krag en ons beskerming.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Almal begeer \u0149 huisie by die see. \u0149 Plek waar ek van al die geraas, gejaagdheid en gewoel kan wegkom.&nbsp; Vir die mossie en swaeltjie is daardie plek die tempel van die Here.&nbsp; Dit is \u2018n tuiste waar hulle veilig voel en die plek waarheen die swaeltjie haar kleintjies neem.&nbsp; Dit is opvallend dat die koorleier se gedagtes by die Here, Almagtige begin en dan na die vo\u00ebls wat \u0149 nessie by die tempel het beweeg.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Die verlange na die Here se woning, of dan tempel, en die begeerte om by die drumpel van die huis van God te staan, verwoord die digter se dringende en intense begeerte om altyd naby die Here te wees.&nbsp; Een dag in die Here se tempel is beter as duisend daar buite. Hy beleef dat dit goed gaan met die mense wat daar woon en daar krag vind. Die Koragiete het tempeldiens verrig en veral as sangers opgetree.&nbsp; Hulle het eerstehandse kennis.<\/p>\n\n\n\n<p>Dit is juis waarom hulle met kragtige beelde uit die natuur sing van die oorvloed en vreugde waar die Here is. Daar gaan fonteine oop wanneer hulle deur die dorre land beweeg. Daar is verkwikking wanneer hulle keer op keer nuwe krag ontvang as die vroe\u00eb re\u00ebns sy se\u00ebninge bring.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons huidige omstandighede laat dit voel dat ons in \u0149 woestynw\u00eareld leef.&nbsp; Die eise en aanslae is ongenaakbaar en fel.&nbsp; Dit is so intens dat hulle tot die Here, almagtige God roep om na hul gebede te luister. Hulle is so seker dat hul gebede verhoor sal word dat hul reeds in vers 12 bely: &#8211; \u201cdie Here God is ons krag en ons beskerming.\u201d&nbsp; Daarby weerhou die Here ook nie die goeie van di\u00e9 wat reg lewe nie. Dit gaan goed met die mens wat op God vertrou.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>\u0149 Woonplek by die tempel was vir die mossies en swaeltjies baie gesog.&nbsp; Wanneer ons \u0149 blyplek soek of droom oor \u0149 huisie by die see is die regte adres nogal belangrik.&nbsp; \u0149 Aardse woning moet aan sekere vereistes voldoen en selfs uitstaan. Tog is daar&nbsp; nog \u0149 belangriker woonplek en ewige tuiste. In Johannes 14 word ons verseker dat Christus na die huis van sy Vader gegaan het om vir ons woonplek voor te berei.&nbsp; Staan liewer by die drumpel van die huis van God as om te woon in huise sonder God.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Mag ons net soos die mossies en swaeltjies daarna verlang om naby die Here te woon.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Jh 14: 1-14<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, ek versmag van verlange na U tempel en om naby U te woon. Dankie dat Christus vir ons gaan plek voorberei het.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>Sel: 0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Psalm 84\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref:\u00a0 v12 Ps 84:12&nbsp;&nbsp; \u2013 \u201cDie Here God is ons krag en ons beskerming.\u201d Almal begeer \u0149 huisie by die see. \u0149 Plek waar ek van al die geraas, gejaagdheid en gewoel kan wegkom.&nbsp; Vir die mossie en swaeltjie is daardie plek die tempel van die Here.&nbsp; Dit is \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1833"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1833"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1833\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1834,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1833\/revisions\/1834"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1833"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1833"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1833"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}