{"id":1778,"date":"2021-07-23T09:02:20","date_gmt":"2021-07-23T07:02:20","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1778"},"modified":"2021-07-23T09:02:20","modified_gmt":"2021-07-23T07:02:20","slug":"dagstuk-23-julie-2021-waar-daar-hoop-is-is-daar-lewe-3-skrifgedeelte-1-petrus-313-22","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1778","title":{"rendered":"Dagstuk 23 Julie 2021- Waar daar hoop is, is daar lewe! (3) – Skrifgedeelte: 1 Petrus 3:13-22."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: 1 Petrus 3:13-22.
Vers wat tref, vers 15. \u201cIn julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ‘n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Ons ken die uitdrukking:  Waar daar lewe is, is daar hoop.  Hoop dat \u0149 persoon wat siek is, gesond kan word.  Hoop dat die nuwe dag nuwe geleenthede kan bring.
\nSo lees ons dan dat Petrus die lesers wat deur baie moeilike omstandighede gaan herinner dat ander wel die hoop wat in hulle leef raaksien.
\nHoekom staan hulle uit bo ander?  Hulle leef met hoop!  Verder moet hulle altyd gereed wees om vir iemand \u0149 antwoord te gee oor die hoop wat in hulle leef.<\/p>\n\n\n\n
Maar hoekom leef hul met hoop?  Want wie in Jesus Christus glo het hoop.  En waar hoop is, daar is lewe! En wie op Hom bly hoop, sal lewe, gelukkig en salig, vir ewig.
\nDaarom is daar nie net vir ons hoop waar lewe is nie, maar omdat ons hoop (glo), is daar vir ons die ewige lewe.  Hierdie hoop maak dat ons nou reeds anders lewe- lewe met \u0149 vreugde omdat ons deel het aan die ewige lewe!<\/p>\n\n\n\n
Mag ons ten spyte van verdrukking en vervolging lewe as persone wat ander ons kom vra oor die hoop wat in ons lewe!  Is jy gereed om vir elkeen \u0149 antwoord te gee?<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nHere ons Here.  Dankie dat ek kan hoop op die dinge wat ek nog nie kan sien nie en kan volkome kan vertrou dat al U beloftes waar is.  Versterk my deur U Heilige Gees dat ek vol hoop mag leef! Amen<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nRomeine 15:1-13.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: 1 Petrus 3:13-22. Vers wat tref, vers 15. \u201cIn julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ‘n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.\u201d Ons ken die uitdrukking: Waar daar lewe is, is daar […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1778"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1778"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1778\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1779,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1778\/revisions\/1779"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}