{"id":1766,"date":"2021-07-19T08:56:07","date_gmt":"2021-07-19T06:56:07","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1766"},"modified":"2021-07-19T08:56:07","modified_gmt":"2021-07-19T06:56:07","slug":"dagstuk-19-julie-2021-verbly-jul-in-die-hoop-1-skrifgedeelte-romeine-51-11","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1766","title":{"rendered":"Dagstuk 19 Julie 2021- Verbly jul in die hoop! (1) – Skrifgedeelte: Romeine 5:1-11."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Romeine 5:1-11.
Vers wat tref, vers 2. \u201cDeur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te h\u00ea aan die heerlikheid van God.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Die Bybelse hoop is \u0149 vaste sekerheid en \u0149 gretige afwagting op dit wat gaan kom!
\nDit is in kontras met twyfel, onsekerheid en vrees.<\/p>\n\n\n\n
In hierdie gedeelte word ons weer herinner aan die blye sekerheid wat daar vir ons is dat God sy genade aan ons bewys het.  Dit is onvervreembaar- niemand kan dit van ons af wegneem nie.<\/p>\n\n\n\n
Dink vandag opnuut na oor hierdie wonder:  Ek deel in God se heerlikheid.  Hy het alles gegee en gedoen sodat ek kan deel in Sy genade.  Dit is \u0149 vreugde wat ons verstand amper te bowe gaan.  EK bly in verwondering staan oor hierdie groot voorreg!<\/p>\n\n\n\n
Die w\u00eareld is vol onsekerheid, swaarkry en vrees, maar daar is geen omstandighede wat hierdie blywende vreugde van ons kan wegneem nie.  Inteendeel, ons swaarkry laat ons met nog meer hoop uitsien na wat op ons wag.
\nGod self is die grond vir ons blye sekerheid en die Heilige Gees bevestig dit vir ons.<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nHere baie dankie dat ons deel in U heerlikheid.  Dankie dat U dit alles skenk uit genade deur U geliefde Seun Jesus Christus.  Lei ons vandag deur U Heilige Gees om met blywende vreugde op U te hoop.
\nAmen<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nHebre\u00ebrs 11:1-3.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Romeine 5:1-11. Vers wat tref, vers 2. \u201cDeur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te h\u00ea aan die heerlikheid van God.\u201d Die Bybelse hoop is \u0149 vaste sekerheid en \u0149 gretige afwagting […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1766"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1766"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1766\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1767,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1766\/revisions\/1767"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1766"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1766"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1766"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}