{"id":1748,"date":"2021-07-12T07:11:17","date_gmt":"2021-07-12T05:11:17","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1748"},"modified":"2021-07-12T07:11:17","modified_gmt":"2021-07-12T05:11:17","slug":"dagstuk-12-julie-2021-volg-die-here-1-skrifgedeelte-lk-949-62","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1748","title":{"rendered":"Dagstuk 12 Julie 2021 \u2013  Volg die Here (1) &#8211; Skrifgedeelte: Lk 9:49-62"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Lk 9:49-62\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref:\u00a0 v 57<\/p>\n\n\n\n<p>Lk\n9:57 &#8211;&nbsp; \u201cEk sal U volg waar U ook al gaan.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Dit is maklik om \u0149 leier te volg as die pad sonder stampe\nen stote verloop. Terwyl die dissipels saam met Jesus loop is hulle vol\nbravade. Eers probeer hulle \u0149 man wat bose geeste in die Here se Naam uitdryf\nkeer (Lk 9:49) en daarna wil hulle vuur uit die hemel afroep toe die inwoners\nin \u0149 Samaritaanse dorp Hom nie in hul huise wil ontvang nie (Lk 9:53)<\/p>\n\n\n\n<p>Hierna reis hulle verder na Jerusalem en Jesus gebruik\ndie geleentheid om vir hulle te leer wat dit beteken om Hom te volg.&nbsp;\nHulle stap waarskynlik by \u0149 aantal gate wat deur jakkalse gemaak is verby en\nbokant hul koppe was neste wat die vo\u00ebls gemaak het. Nie een neem daarvan\nkennis nie.&nbsp; Hulle is ywerig om Hom te volg. Een roep selfs vasberade uit\ndat hy Jesus sal volg waar Hy ook al gaan (Lk 9:57) Dit is duidelik dat hulle\nnie besef wat die implikasie hiervan is nie.&nbsp; Eers nadat Jesus dit\nduidelik maak dat die Seun van die mens nie eens \u0149 rusplek vir sy kop het nie,\nverduidelik Jesus vir hulle wat dit beteken om Hom te volg.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Dit is nogal \u0149 harde opdrag.&nbsp; As jy Jesus volg sal\ndaar nie omdraaikans wees nie.&nbsp; Nie eers om die begrafnis van \u0149 familielid\nby te woon nie.&nbsp; Dit klink asof Jesus hier liefdeloos optree en geen\nmedelye met die leed van ander het nie.&nbsp; Die versoek om eers jou familie te\ngaan groet word ook afgewys.&nbsp; Dit is tog redelik om eers afskeid te neem.\nWanneer Jesus daarna byvoeg dat iemand wat aanhou omkyk nie geskik is vir die\nkoninkryk van God nie, daal daar \u0149 doodse stilte neer.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Soos met elke gelykenis gebruik Jesus \u2018n verhaal uit die\ngewone lewe om \u0149 geestelike&nbsp; waarheid oor te dra. Die skerp punt in\nhierdie gedeelte laat die klem val oor hoe Jesus gevolg moet word.&nbsp; Hy is\nbesig om die dissipels voor te berei vir die geweldige taak wat vir hul voorl\u00ea.\nOm Jesus te volg beteken dat daar opofferings gemaak moet word.&nbsp; In die\nJoodse tradisie was \u0149 begrafnis belangrik. As Jesus s\u00ea dat die dooies hul eie\ndooies moet begrawe is Hy nie harteloos nie. Hy wys net daarop dat die keuse om\nHom te volg belangrik en gewigtig is en dat daar wel ander is wat die\nbegrafnisre\u00eblings kan tref. Ons moet leer om so met ons families te leef\ndat&nbsp; ons onmiddellik gereed is om dadelik te vertrek as die Here jou roep.\nMaak daarom elke dag seker dat daar nooit enige onafgehandelde sake is nie.\nLeef in vrede met almal sover dit moontlik is volgens God se voorskrifte.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Laastens moet jy sorg dat daar niks is wat jou aandag kan\naftrek nie.&nbsp; Iemand wat ploeg en aanhou omkyk sal nie vorder nie.&nbsp;\nTerwyl ek vandag hierdie dagstuk lees, weet ons ook van die gevolge van die\nCovid 19 pandemie en die uitwerking van die grootskaalse wetteloosheid en\nanargie waarin ons land gewikkel is.&nbsp; Dit is nou tyd om Jesus te volg en\nvir ander tot voorbeeld te wees. <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Lk 10-1-16<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, die pad\nvorentoe sal nie maklik wees nie.&nbsp; Dankie dat Jesus dit vir ons gereed\ngemaak het.&nbsp; Open ons o\u00eb om getrou daarop te wandel. Bewaar ons in hierdie\ntyd waar soveel wetteloosheid alles wil vernietig.&nbsp;&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235 <\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Lk 9:49-62\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref:\u00a0 v 57 Lk 9:57 &#8211;&nbsp; \u201cEk sal U volg waar U ook al gaan.\u201d Dit is maklik om \u0149 leier te volg as die pad sonder stampe en stote verloop. Terwyl die dissipels saam met Jesus loop is hulle vol bravade. Eers probeer hulle \u0149 man wat bose geeste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1748"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1748"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1748\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1749,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1748\/revisions\/1749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1748"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1748"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1748"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}