{"id":1728,"date":"2021-06-30T08:23:38","date_gmt":"2021-06-30T06:23:38","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1728"},"modified":"2021-06-30T08:23:38","modified_gmt":"2021-06-30T06:23:38","slug":"dagstuk-30-junie-2021-die-pad-van-die-gelowige-groei-soos-die-dagbreek-skrifgedeelte-spreuke-4","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1728","title":{"rendered":"Dagstuk 30 Junie 2021- Die pad van die gelowige groei soos die dagbreek! – Skrifgedeelte: Spreuke 4."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Spreuke 4.
Vers wat tref, vers 18. \u201cDie pad van die regverdiges is soos helder oggendlig
wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is;\u201d<\/p>\n\n\n\n
Christus leer ons dat Hy die Weg, Waarheid en die Lewe is.  Daarom wil ons op geen ander pad loop as wat die Here ons leer nie.  Spreuke 4 herinner ons om nie op die paaie van die goddelose en slegte mense te loop nie \u2013 meer nog, jy moet wegvlug daarvan (vers 15).  Moenie agter die sonde aanloop nie, bepaal jou koers vas en seker deur die Woord van die Here.<\/p>\n\n\n\n
Die Heilige Gees sal jou ook lei op die pad van heiligmaking en volharding.  In vers 18 kry ons die mooi beeld dat pad van die regverdige is soos die son wat opkom.  Eers kan jy net die sonstrale sien deurbreek en dan word dit al hoe meer lig totdat dit heeltemal dag is.<\/p>\n\n\n\n
Jou geloofspad is \u0149 intense pad, dit verg baie inspanning om te bly volhard en te groei in die geloof.  Dit is egter nie \u0149 pad wat jy alleen hoef aan te pak nie.  Die Here self versterk ons deur die Heilige Gees en die lig van sy Woord.  Hy gee ook vir ons \u0149 skare gelowiges om ons aan te moedig en saam lig vir die w\u00eareld te wees!<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nHere my God.  Dankie vir die Weg, Waarheid en Lewe wat U vir ons gee deur Jesus Christus.  Lei my vandag om U lig te laat skyn.
\nAmen<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nPsalm 1<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Spreuke 4. Vers wat tref, vers 18. \u201cDie pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is;\u201d Christus leer ons dat Hy die Weg, Waarheid en die Lewe is. Daarom wil ons op geen ander pad loop as wat die Here ons leer nie. Spreuke […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1728"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1728"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1728\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1729,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1728\/revisions\/1729"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1728"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1728"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1728"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}