{"id":1725,"date":"2021-06-28T08:32:47","date_gmt":"2021-06-28T06:32:47","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1725"},"modified":"2021-06-28T08:32:47","modified_gmt":"2021-06-28T06:32:47","slug":"dagstuk-28-junie-2021-vertrou-die-here-vir-my-lewenspad-skrifgedeelte-spreuke-3","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1725","title":{"rendered":"Dagstuk 28 Junie 2021- Vertrou die Here vir my lewenspad! – Skrifgedeelte: Spreuke 3."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Spreuke 3.
Vers wat tref, vers 5,6. \u201cVertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Met gisteraand se aankondiging van Vlak 4 beperkings is daar weer opnuut vir ons onsekerheid en bekommernis.  Maar dit is ook weer vir ons \u0149 geleentheid om ons vertroue op die Here te plaas.<\/p>\n\n\n\n
Vertrou volkome op die Here en Hy sal jou die regte pad laat loop.  Die Covid-19 pandemie is nie net toeval nie, die Here bepaal ons lewenspad.  Ons wil altyd in beheer bly, wil elke deel van ons lewenspad bepaal, amper vir die Here s\u00ea hoe moet ons lewenspad lyk.  Maar hierdie gedeelte herinner jou om jou lewe in God se hand te plaas, volkome.  Ons vertrou nie net God vir die ewige lewe nie, ek vertrou God met my hele lewe.  Ek plaas my lewe in God se hand.  Hy is my GPS (Goddelike Posisionering Sisteem?) wat my lewenspad bepaal en die doel van my lewenspad is en bepaal. <\/p>\n\n\n\n
Moenie net op jou eie insigte staatmaak nie, maar ken God in alles wat jy doen.  Ken God weer opnuut vanoggend deur Jesus Christus.  Christus het vir my die regte pad vooruit gestap.  God ken die groter prentjie en daarom kan ek hom volkome vertrou!  Hy lei my op die regte pad, nie die maklikste pad nie, maar die pad waar ek moet wees.
\nLeef daarom naby aan die Here, want Hy is by ons met sy Heilige Gees.<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nLeer my, HEER, u regte we\u00eb,
\nwys die regte pad my aan;
\nmaak my hart daartoe gene\u00eb
\nom met lus daarop te gaan.
\nWil my deur u waarheid leer,
\nlei my dwalende gedagte;
\nwant U is my heil, o HEER!
\nU is ek altyd te wagte. (Psalm 25:2).<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nPsalm 23<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Spreuke 3. Vers wat tref, vers 5,6. \u201cVertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.\u201d Met gisteraand se aankondiging van Vlak 4 beperkings is daar weer opnuut vir ons onsekerheid en bekommernis. Maar […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1725"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1725"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1725\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1726,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1725\/revisions\/1726"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1725"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1725"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1725"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}