{"id":1680,"date":"2021-06-04T09:04:45","date_gmt":"2021-06-04T07:04:45","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1680"},"modified":"2021-06-04T09:04:45","modified_gmt":"2021-06-04T07:04:45","slug":"dagstuk-4-junie-2021-toegerus-deur-die-gees-3-priester-skrifgedeelte-romeine-121-8","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1680","title":{"rendered":"Dagstuk 4 Junie 2021- Toegerus deur die Gees (3) Priester. – Skrifgedeelte: Romeine 12:1-8."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Romeine 12:1-8.
Vers wat tref, vers 1. \u201cGee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen\u201d<\/p>\n\n\n\n
Priesters in die Ou Testament se taak was om te offer, te bid en om die volk te se\u00ebn.
\nDit alles was deel van die heenwysing na Jesus Christus wat Homself geoffer het, vir ons intree en ons laat deel in die se\u00ebninge van die Here.<\/p>\n\n\n\n
Ons het nog steeds hierdie taak om ook as priesters te offer, te bid en die Here se\u00ebn aan ander uit te leef. <\/p>\n\n\n\n
Die oproep in Romeine 12 is in die agtergrond van alles wat die Here vir ons gedoen het deur Jesus Christus.  Wat is ons reaksie hierop?  Hoe leef ons nou ons godsdiens uit?  Ons wy ons self as lewende dankoffers aan die Here toe.  Ons bring nie iets anders na die Here toe, maar  plaas ons self as dankoffer in die Here se diens.  Ek stel myself en alles wat ek het (my gawes, talente, middele, tyd) in diens van die Here tot sy eer en tot uitbou van sy koninkryk.  Daarom maak ek nie soos die w\u00eareld om my nie, ek laat my gedagtes vernuwe, ek skuif my wil opsy en lewe volgens God se wil.  Ek self is nou \u0149 lewende, heilige offer aan God toegewy.<\/p>\n\n\n\n
Daarom volg die ander twee elemente van priesterskap ook in hierdie gedeelte.  Ons bou die liggaam van Christus deur voortdurend vir mekaar te bid.  Mekaar te ondersteun in beproewings en te deel in mekaar se vreugde.
\nLaastens is ons as Christen-priesters vir mekaar \u0149 se\u00ebn.  Ons is vir mekaar tot se\u00ebn wanneer ons as lewende offers leef gehoorsaam aan God se Woord.  Ons se\u00ebn mekaar ook met ons gawes en talente en middele waarmee die Here ons gese\u00ebn het.<\/p>\n\n\n\n
Leef vandag daarom ook as \u0149 Christen priester met Christus as ons enigste Ho\u00ebpriester.<\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nHere God.  Hoe kan ek U dank vir U groot liefde deur Jesus Christus?  Lei om vandag \u0149 lewende en heilige offer te wees wat vir U aanneemlik is. Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nEksodus 28-29<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631
\nGK Rietvallei<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Romeine 12:1-8. Vers wat tref, vers 1. \u201cGee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen\u201d Priesters in die Ou Testament se taak was om te offer, te bid en om die volk te se\u00ebn. Dit alles was […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1680"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1680"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1680\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1681,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1680\/revisions\/1681"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1680"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1680"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1680"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}