{"id":1614,"date":"2021-05-03T06:32:43","date_gmt":"2021-05-03T04:32:43","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1614"},"modified":"2021-05-03T06:32:43","modified_gmt":"2021-05-03T04:32:43","slug":"dagstuk-03-mei-2021-ek-wil-skrifgedeelte-gal-51-12","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1614","title":{"rendered":"Dagstuk 03 Mei 2021 \u2013  Ek wil &#8211; Skrifgedeelte: Gal 5:1-12"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Gal 5:1-12\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: Gal 5:1 <\/p>\n\n\n\n<p><a>Gal\n5:1&nbsp; \u2013 \u201cChristus het ons vry gemaak om werklik, vry te wees..\u201d<\/a><\/p>\n\n\n\n<p><a>Paulus spreek een van die mens se mees basiese behoeftes aan.&nbsp; Niemand\nhou daarvan dat ander vir jou voorskryf hoe jy moet leef en optree nie.&nbsp;\nIn talle argumente hoor ons die woorde \u2013 \u201cEK WIL\u201d . Die gemeente in Galasi\u00eb is\ndeur dwaalleerraars be\u00efnvloed wat \u0149 valse vryheid voorgehou het.&nbsp; <\/a><\/p>\n\n\n\n<p>Die mens wil vry wees van sosiale en politieke\nonderdrukking. Ons wil vry wees van beheer en sensuur. Ons wil gevrywaar word\nvan teleurstellings. Talle petisies en betogings pleit daarvoor dat alle re\u00ebls\ngeskrap word en dat die mens vry kan wees om te maak soos hy goed dink.&nbsp;\nDie implikasie van hierdie soort vryheid is voor die hand liggend. Dit sou\ndaartoe lei dat daar geen orde en stabiliteit in die samelewing sou wees\nnie.&nbsp; Elkeen sou die reg in eie hande wou neem.&nbsp; Algehele losbandigheid\nen sedeloosheid sou die w\u00eareld onleefbaar en onregeerbaar gemaak het.&nbsp; Met\nsodanige beskouing is ons niks meer of enigsins anders as slawe nie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Met \u0149 \u201cEK WIL\u201d benadering leef ons volgens die verloop\nvan die natuur en beheers ons sondige begeertes en drifte ons lewens.&nbsp; Dit\nis net Christus wat ons hiervan kan bevry. Om vry te wees, is net genade en kan\nalleen net in Christus verwesenlik word. Daarom word ons vermaan om vas te\nstaan en ons nie weer onder \u0149 slawejuk te laat indwing nie.&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Nou dat dit duidelik is dat vryheid nie beteken dat ek\nsonder re\u00ebls en regulasies leef nie, luister ons noukeurig na dit wat God van\nons verlang.&nbsp; In die geval van die lidmate in Galasi\u00eb verval die\nbesnydenis en blote wetsonderhouding. In die plek daarvan kom Christus se soenverdienste.\nAs vrygemaakte beteken dit nou dat my hele lewe aan Christus toegewei is.&nbsp;\nMy lewe is aan Christus gebind.&nbsp; Dan beteken vryheid dat ek met begrip\noptree. Dat my dade van liefde sal spreek. Dat geduld my optrede temper en dat\nek \u0149 gesindheid openbaar om ander te vergewe.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Vryheid beteken nie om niks te doen nie.&nbsp; Vryheid\nontneem my van \u0149 \u201cEK WIL\u201d benadering en vervul my met die Gees van God.&nbsp;\nHierdie vryheid is duur en kosbaar.&nbsp; Dit laat ons saam met Paulus uitroep:\n\u201cdeur die werking van die Gees is dit ons hoop en verwagting dat ons deur te\nglo, vrygespreek sal word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Ek is net werklik vry as en aan Christus gebind is.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Ps 25<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, baie dankie dat U my van die ewige las van die sonde bevry het.&nbsp;\nHelp my om aan U gehoorsaam te wees en my eie wil te laat vaar.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235\n<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Gal 5:1-12\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: Gal 5:1 Gal 5:1&nbsp; \u2013 \u201cChristus het ons vry gemaak om werklik, vry te wees..\u201d Paulus spreek een van die mens se mees basiese behoeftes aan.&nbsp; Niemand hou daarvan dat ander vir jou voorskryf hoe jy moet leef en optree nie.&nbsp; In talle argumente hoor ons die woorde \u2013 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1614"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1614"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1614\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1615,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1614\/revisions\/1615"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}