{"id":1604,"date":"2021-04-26T08:53:53","date_gmt":"2021-04-26T06:53:53","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1604"},"modified":"2021-04-26T08:53:53","modified_gmt":"2021-04-26T06:53:53","slug":"dagstuk-maandag-26-april-2021-nie-meer-slawe-maar-kinders-van-god-galasiers-41-11","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1604","title":{"rendered":"Dagstuk Maandag 26  April 2021. – Nie meer slawe, maar kinders van God.- Galasi\u00ebrs 4:1-11"},"content":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 4:1-11
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 4:5.<\/p>\n\n\n\n
Paulus gebruik hier nog \u0149 bekende beeld om te wys hoekom die wet vir die Jode gegee is om te onderhou voordat Christus gekom het.<\/p>\n\n\n\n
Indien \u0149 vader sou sterf, noem hy in sy testament \u0149 ouderdom waarop die seun dan self beheer neem van die volle erfporsie.  Totdat hierdie tyd aangebreek het, verskil die posisie van die seun nie veel as die van \u0149 slaaf nie.  Alhoewel hy alles erf wat sy vader vir hom nalaat, het hy self nog geen beheer oor die bedoel nie.  Hy moet die bevele nakom van die wat oor die bedoel aangestel is.  Net soos \u0149 slaaf moet hy die bevele volg tot die datum wat deur die vader daar gestel is.  Wanneer hierdie datum aanbreek, dan neem die seun volle beheer oor die erfenis- hoekom sal hy wil teruggaan na die vroe\u00ebre wat bedoel was totdat die regte tyd aangebreek het?<\/p>\n\n\n\n
So het God die Vader dan ook die wet aan die volk gegee totdat die regte tyd aangebreek het vir Christus om mens te word en almal onder die wet kon loskoop. (hier word die beeld gebruik van \u0149 slaaf wat vrygekoop word).  Losgekoop sodat ons as sy kinders aangeneem kan word.  Dit word verder bevestig deur die Heilige Gees wat in ons harte roep: Abba wat die Arame\u00ebrs is vir Vader.<\/p>\n\n\n\n
Voorheen was ons slawe (verslaaf aan sonde).  Noudat jy God leer ken het- of liewer, noudat jy deur God geken is-hoekom sal ons wil teruggaan na die vroe\u00ebre ?<\/p>\n\n\n\n
Lewe in hierdie vryheid wat duur vir ons betaal is deur Jesus Christus se kruisdood en opstanding.  Lewe as kinders van ons hemelse Vader en dien mekaar met liefde!<\/p>\n\n\n\n
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nRomeine 8:1-17.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere, dankie dat ek tot U kan roep Vader!  Dankie dat ek as U kind deel in die erfenis van die ewige heerlikheid omdat ek vrygekoop is deur Jesus Christus. Amen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 4:1-11 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 4:5. Paulus gebruik hier nog \u0149 bekende beeld om te wys hoekom die wet vir die Jode gegee is om te onderhou voordat Christus gekom het. Indien \u0149 vader sou sterf, noem hy in sy testament \u0149 ouderdom waarop die seun dan self beheer neem van die volle erfporsie. […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1604"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1604"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1604\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1605,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1604\/revisions\/1605"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1604"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1604"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1604"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}