{"id":1587,"date":"2021-04-23T09:03:47","date_gmt":"2021-04-23T07:03:47","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1587"},"modified":"2021-04-23T09:03:47","modified_gmt":"2021-04-23T07:03:47","slug":"dagstuk-vrydag-23-april-2021-hoekom-dan-die-wet-galasiers-319-25","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1587","title":{"rendered":"Dagstuk Vrydag  23  April 2021. – Hoekom dan die wet? – Galasi\u00ebrs 3:19-25"},"content":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:19-25<\/p>\n\n\n\n
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:23<\/p>\n\n\n\n
Die doel van die wet is om ons na Christus toe te dryf.  Herhaaldelik is in Galasi\u00ebrs vir ons uitgewys die wet kan nie vir ons die regverdiging gee nie.<\/p>\n\n\n\n
Die wet is gegee met die oog op die sonde totdat die Saad (Jesus Christus) sou kom.  Dit het nogtans \u0149 funksie en is nie in stryd met die beloftes van God nie.
\nTwee beelde van die funksie van die wet word hier gegee.
\nIn die eerste plek is die wet gegee sodat ons ons oortredings kan sien.  \u0149 Vergroot wat uitwys wat daar reeds is. Calvyn s\u00ea: Ons sondes is soos ‘n dief wat wegkruip in die grot van geveinsdheid. Maar deur die wet stel God ons sondes in die lig.<\/p>\n\n\n\n
In die tweede beeld was die rol van die wet die as \u0149 oppasser (tugmeester).  Hierdie beeld wat gebruik word is \u0149 oppasser wat kinders opgepas het en veral gekyk het na hulle dissipline. Dit was \u0149 slaaf wat saam met die kinders skooltoe gestap het en hulle die hele dag opgepas het. Die wet se funksie was om op te pas en te beskerm totdat Christus sou kom.  Ook deur die offers van die wet word ons gelei na die enigste een wat ons kan verlos: Christus.
\nDuidelik word daar weereens vir gestel dat Christus moes kom, ons kan net deur die geloof alleen regverdig word en nie deur die uitvoering van die wet nie.<\/p>\n\n\n\n
Die hele Ou Testament, die ganse wet met al sy gebooie en seremonies en wette is God se
\nwysvinger na Christus toe. Die wet is ‘n dienskneg van die genade. Dit staan in diens van
\nChristus en nie los of teenoor Christus nie. Die wet dryf ons weg van onsself en in die arms van Christus. Christus is die vervulling van die wet.
\nDeur die geloof in Christus alleen kan ons voor God staan as regverdiges- persone wat geen deel van die wet oortree het nie en kan deel in die erfenis van die ewige lewe.<\/p>\n\n\n\n
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nRomeine 7.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere, sien my ook vandag aan in U liefde en genade.  EK bely my sonde voor U en dank U vir die genade in Jesus Christus.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:19-25 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:23 Die doel van die wet is om ons na Christus toe te dryf. Herhaaldelik is in Galasi\u00ebrs vir ons uitgewys die wet kan nie vir ons die regverdiging gee nie. Die wet is gegee met die oog op die sonde totdat die Saad (Jesus Christus) sou kom. Dit […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1587"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1587"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1587\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1588,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1587\/revisions\/1588"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1587"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1587"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1587"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}