{"id":1583,"date":"2021-04-21T09:04:38","date_gmt":"2021-04-21T07:04:38","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1583"},"modified":"2021-04-21T09:04:38","modified_gmt":"2021-04-21T07:04:38","slug":"dagstuk-woensdag-21-april-2021-die-wat-glo-is-kinders-van-abraham-galasiers-31-14","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1583","title":{"rendered":"Dagstuk Woensdag  21  April 2021.  Di\u00e9 wat glo is kinders van Abraham! – Galasi\u00ebrs 3:1-14"},"content":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:1-14
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:7-8<\/p>\n\n\n\n
Heel moontlik het die dwaalleraars uit Genesis aangehaal om vir die Galasi\u00ebrs te bewys dat almal besny moet word.
\nPaulus weerl\u00ea hulle met 6 aanhalings vanuit die Ou Testament om vir hul te wys dat die Here die  verbond aan Abraham gegee het voor die wet en besnydenis.<\/p>\n\n\n\n
In hierdie aanhalings word vir ons bevestig dat geloof die beginpunt is met \u0149 verhouding met God, nie die wet nie.  Daarom is persone wat glo, werklik \u201ckinders van Abraham\u201d en is Abraham gese\u00ebn deur die heidinne wat ook tot geloof sou kom- die Skrif het vooruit hierna verwys.
\nIndien jy wou steun op die nakoming van die wet, val jy onder \u0149 vloek want jy moet alles van die wet onderhou. (Deut. 27:26).<\/p>\n\n\n\n
Christus het ons losgekoop van die wet, deur in ons plek \u0149 vervloekte te word. (Deut. 21:23).
\nDie  se\u00ebn wat Abraham ontvang het, kom in Christus Jesus na die nasies toe.  So het ons almal die Gees wat beloof is, deur die geloof ontvang.<\/p>\n\n\n\n
Daarom kan ons as kinders van Abraham gereken word, omdat die Here getrou is en die verbond gehou het en nog steeds hou.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nRomeine 4 en die Doopsformulier.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Hemelse Vader dat ons deur die Geloof in Christus Jesus almal kinders van U is. Dankie dat ons nakomelinge is van Abraham kragtens die belofte en verbond wat U gemaak het.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:1-14 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:7-8 Heel moontlik het die dwaalleraars uit Genesis aangehaal om vir die Galasi\u00ebrs te bewys dat almal besny moet word. Paulus weerl\u00ea hulle met 6 aanhalings vanuit die Ou Testament om vir hul te wys dat die Here die verbond aan Abraham gegee het voor die wet en besnydenis. […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1583"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1583"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1583\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1584,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1583\/revisions\/1584"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1583"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1583"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1583"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}