{"id":1581,"date":"2021-04-19T09:01:05","date_gmt":"2021-04-19T07:01:05","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1581"},"modified":"2021-04-19T09:01:05","modified_gmt":"2021-04-19T07:01:05","slug":"dagstuk-maandag-19-april-2021-waar-het-jy-begin-en-waar-wil-jy-eindig-galasiers-31-5","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1581","title":{"rendered":"Dagstuk Maandag  19 April 2021.  Waar het jy begin en waar wil jy eindig? – Galasi\u00ebrs 3:1-5"},"content":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:1-5
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:3
\u201cIs julle so dwaas? Julle het met die krag van die Gees begin; gaan julle nou met menslike krag eindig?\u201d<\/p>\n\n\n\n
Paulus is kwaad vir die gemeente van Galasi\u00ebrs.  Duidelik is die evangelie aan hulle verkondig- so duidelik dat hulle as\u2019t ware Christus self aan die kruis sien hang het.
\nHoe kan hul nou so sonder begrip wees (het iemand hul getoor)?<\/p>\n\n\n\n
Wie wil met iets slegter eindig as waarmee jy begin het?  Dit maak nie sin dat die gemeente \u0149 ander leer wil aanhang wat hul wegneem van dit wat goed is nie.<\/p>\n\n\n\n
Hoe kom persone tot geloof?  Is dit omdat hulle die wet hou of die evangelie glo?  As ons die wet probeer hou, dan word ons juis bewus van ons sonde en onvermo\u00eb om die wet te kan hou.  Die wet kan nie vir ons die redding gee nie, maar leer ons dat ons genade en vergifnis nodig het.
\nDeur die krag van die Heilige Gees is daar aan ons geloof geskenk omdat ons die evangelie gehoor het.
\nDit is waar ons begin het.  Waar wil jy dan eindig?  Ons kon nie in ons eie krag begin nie, net so wil ons ook nie in eie krag eindig nie.<\/p>\n\n\n\n
Ons wil verder leef in die geloof en vertroue in die Here Jesus Christus.  Dit is net die Heilige Gees wat ons op die pad van volharding en heiligmaking lei.
\nDie Here rus ons toe met die Heilige Gees en werk kragtig onder ons deur die Heilige Gees.
\nMoenie dat ons dit ooit wil verruil vir \u0149 ander evangelie nie.
\nOns is bevry van die sondeskuld deur Jesus Christus wat ons regverdig gemaak het.  Moenie nou \u0149 las op jou self kom plaas nie – maar beleef die troos dat Jesus Christus ons Leidsman is, dat die Here ons vashou en bring tot die ewige lewe!<\/p>\n\n\n\n
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nEfesi\u00ebrs 1:1-14<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Here dat U die geloof aan ons skenk deur U Heilige Gees.  Lei ons om nie in eie krag te probeer leef nie, maar deur U Gees en Woord.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 3:1-5 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 3:3 \u201cIs julle so dwaas? Julle het met die krag van die Gees begin; gaan julle nou met menslike krag eindig?\u201d Paulus is kwaad vir die gemeente van Galasi\u00ebrs. Duidelik is die evangelie aan hulle verkondig- so duidelik dat hulle as\u2019t ware Christus self aan die kruis sien hang […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1581"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1581"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1581\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1582,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1581\/revisions\/1582"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1581"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1581"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}