{"id":1577,"date":"2021-04-16T10:19:33","date_gmt":"2021-04-16T08:19:33","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1577"},"modified":"2021-04-16T10:19:33","modified_gmt":"2021-04-16T08:19:33","slug":"dagstuk-vrydag-16-april-2021-leef-in-lyn-met-die-evangelie-skriflesing-galasiers-211-20","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1577","title":{"rendered":"Dagstuk Vrydag 16  April 2021. -Leef in lyn met die evangelie! – Skriflesing:  Galasi\u00ebrs 2:11-20"},"content":{"rendered":"
Skriflesing:  Galasi\u00ebrs 2:11-20
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 2:12 en 14. <\/p>\n\n\n\n
Paulus en Petrus (Sefas) beleef twis met mekaar.
\nPetrus het aanvanklik saam met die nie-Jode aangesit om te eet (en moontlik ook die nagmaal gevier). Toe kom daar persone vanaf Jerusalem wat voorstanders van die besnydenis was (bly by die Joodse wette).
\nTerwyl hierdie groep mense daar is, het Petrus hom ontrek en eenkant gehou en nie meer soos voorheen saam met die nie-Jode ge\u00ebet nie.  Nie net Petrus het dit gedoen nie, maar vinnig het die ander Joodse Christene ook sy voorbeeld gevolg.
\nPetrus het toegegee aan die groepsdruk deurdat hy hom gesteur het aan wat ander persone dink.<\/p>\n\n\n\n
Wat s\u00ea Paulus hiervan? Petrus was besig om van die reguit pad van die evangelie af te wyk (letterlik in die Grieks- sy voete trap skeef).
\nDit gaan nie net hier oor persoonlike verskille nie, maar Petrus wat deur sy veranderende optrede s\u00ea dat die almal nou soos die Jode moet maak. Die hart van die evangelie is in gedrang. Christus + Uitvoering van die wet is nodig vir regverdigheid word hier geleer.
\nPetrus is weer skaam vir mense (soos met Christus se kruisiging) en weg is die Petrus van Handelinge 11 wat saam met Cornelius ge\u00ebet het en dit verdedig het.
\nDaarom moet ons optrede en belydenis dieselfde getuig.  Getuig jou lewe dat jy op die reguit pad en by die waarheid van die evangelie bly?<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n
Handelinge 11:1-18.<\/p>\n\n\n\n
Gebed<\/p>\n\n\n\n
Here my Here!  Lei my voete om reguit spore te trap binne die waarheid van die evangelie. Help my om nie te doen wat mense wil h\u00ea nie, maar wat U wil h\u00ea.<\/p>\n\n\n\n
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter<\/p>\n\n\n\n
072 272 9631<\/p>\n\n\n\n
GK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Galasi\u00ebrs 2:11-20 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 2:12 en 14. Paulus en Petrus (Sefas) beleef twis met mekaar. Petrus het aanvanklik saam met die nie-Jode aangesit om te eet (en moontlik ook die nagmaal gevier). Toe kom daar persone vanaf Jerusalem wat voorstanders van die besnydenis was (bly by die Joodse wette). Terwyl hierdie groep […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1577"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1577"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1577\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1578,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1577\/revisions\/1578"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1577"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1577"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1577"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}