{"id":1564,"date":"2021-04-12T10:02:39","date_gmt":"2021-04-12T08:02:39","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1564"},"modified":"2021-04-12T10:02:39","modified_gmt":"2021-04-12T08:02:39","slug":"dagstuk-woensdag-7-april-2021-daar-is-geen-ander-evangelie-nie-galasiers-16-10","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1564","title":{"rendered":"Dagstuk Woensdag 7 April 2021.  Daar is geen ander evangelie nie – Galasi\u00ebrs 1:6-10"},"content":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 1:6-10
Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 1:7<\/p>\n\n\n\n
Vandag se boodskap is \u0149 boodskap van aanmoediging om te bly by die evangelie van Jesus Christus alleen- \u0149 bemoediging.  Dit is ook duidelik \u0149 boodskap van vermaning om jou weer tot jou sinne te bring indien jy besig is om \u0149 ander evangelie aan te hang.
\nWat is \u0149 ander evangelie?  Enige boodskap wat die hart van God se verlossing , God het alles verniet gegee aantas.  Dit kan in die vorm wees van evangelie plus nog iets wat ek moet doen.  So is dit in die geval van die gemeente van Galasi\u00ebrs.  Hulle het die boodskap gekry dat daar slegs verlossing is deur Christus wat Homself vir ons sondes gegee het.  Nou leer dwaalleraars \u0149 valse evangelie- \u0149 verdraaiing dat hul nogstanss die wet moet volg om verlos te word.<\/p>\n\n\n\n
Paulus is verstom hoe maklik die Galasi\u00ebrs \u0149 verdraaide evangelie aanhang.  Wees versigtig vir praatjies wat anders klink as die evangelie boodskap soos wat ons dit kry in God se Woord.  Vervloek is die een wat \u0149 ander boodskap bring- al is dit \u0149 engel vanuit die hemel.  Hoekom?
\nWant dit is geen geringe saak nie. In die eerste plek tas dit eer en openbaring van God aan.  \u0149 Verdraaide evangelie bring \u0149 ander boodskap van wie God is en van hoe Hy Homself aan ons bekend maak.  In die tweede plek gaan dit oor \u0149 saak van lewe en dood.  Dit is hartseer om te sien hoe persone alles in die stryd werp om \u0149 verdraaide evangelie na te volg, maar dit het geen nut nie. Hulle lewe is op die spel.<\/p>\n\n\n\n
Dit is net die evangelie van die Here Jesus Christus het wat mense vanuit hierdie w\u00eareld se boosheid en donkerte kom red om gemeenskap met Hom en sy Vader te h\u00ea, soos hy in vers 4 s\u00ea.
\nMag ons woede teenoor die valse evangelie wees, maar ons vreugde in die ware evangelie soveel groter!<\/p>\n\n\n\n
Bly by die evangelie van Jesus Christus, daar is geen ander nie!<\/p>\n\n\n\n
Amen.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\n1 Timoteus 3:10-17<\/p>\n\n\n\n
Gebed 🙏
\nDankie Here dat U aan ons die evangelie gegee het .  Bewaar en lei ons om nooit \u0149 ander evangelie te volg nie.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Galasi\u00ebrs 1:6-10 Teks wat tref: Galasi\u00ebrs 1:7 Vandag se boodskap is \u0149 boodskap van aanmoediging om te bly by die evangelie van Jesus Christus alleen- \u0149 bemoediging. Dit is ook duidelik \u0149 boodskap van vermaning om jou weer tot jou sinne te bring indien jy besig is om \u0149 ander evangelie aan te hang. Wat […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1564"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1564"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1564\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1565,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1564\/revisions\/1565"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1564"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1564"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1564"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}