{"id":1517,"date":"2021-03-17T09:26:34","date_gmt":"2021-03-17T07:26:34","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1517"},"modified":"2021-03-17T09:26:34","modified_gmt":"2021-03-17T07:26:34","slug":"dagstuk-17-maart-2021-n-oop-kop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1517","title":{"rendered":"Dagstuk 17 Maart 2021  \u0149 Oop kop"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: 2 Kor 6:14 \u2013 2 Kor 7:1\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: 2 Kor 6:16b<\/p>\n\n\n\n<p>2\nKor 6:16&nbsp; \u2013 \u201cDit is soos God ges\u00ea het:&nbsp; &#8211; Ek sal onder hulle woon en\nwandel, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>In\n2 Korinti\u00ebrs 6:1-13 het dit duidelik geword dat gelowiges dit soms moeilik vind\nom kop bo water te hou. Paulus word oneervol behandel, beledig en is bedroef en\nsterwend.&nbsp; Baie mense&nbsp; skep \u2018n donker prentjie vir ons land en\nomgewing. Daar is die realiteite van werkloosheid, vrees, onvervulde\nverwagtinge en finansi\u00eble en ander nood. Daarom eindig vers 13 met die oproep\ndat ons ons harte vir mekaar moet oopmaak. <\/p>\n\n\n\n<p>Vanaf\nvers 14 word nog \u2018n realiteit van ons aardse bestaan uitgelig. In die warboel\nvan omstandighede waarin ons daagliks voor keuses gestel word, is dit nodig om\nkop te hou. Paulus verwys na talle keuses waarmee ons daagliks gekonfronteer\nword.&nbsp; Dit omsluit my hele lewe. Watter grense geld vir die verhouding\ntussen gelowiges en ongelowiges?&nbsp; Bestaan daar grys areas tussen lig en\ndonker as ek \u0149 vennootskap aangaan? Is daar \u0149 kompromie moontlik tussen Christus\nen die Satan (Belial)? Kan ons die christelike geloof met diens aan afgode\ngelykstel? (2 Kor 6:14-16)&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Die\ngevolge van die huidige omstandighede waarin ons vasgevang is, veroorsaak dat\nons soms mag oordeel dat daar \u0149 goue middeweg gevolg moet word. Die druk van alle\nkante en die toenemende eise van werkgewers en die lang ure van skoolwerk saam\nmet die kinders doen, laat die vraag ontstaan of ons nie iewers kompromie\u00eb moet\naangaan nie. Ons gedagtes is deur inperking en beperking so in \u0149 doodloopstraat\nvasgevang, dat ons nou oop kop moet dink!<\/p>\n\n\n\n<p>Paulus\ngee nie \u0149 lys van watter optrede toelaatbaar sou wees nie.&nbsp; Ons kry in v16\ndie beginsel waarvolgens ons alles moet beoordeel.-&nbsp; \u201cOns is immers die\ntempel van die lewende God.\u201d In die uitoefening van keuses moet ek daarmee\nrekening hou dat God deur sy Gees onder ons woon en wandel. Hierdie pragtige\nbeeld beskryf die diepte van God se liefde vir sy kinders.&nbsp; Hy woon by ons\nsodat ons veilig kan wees. Hy wandel (loop) saam met my sodat geen onheil my\nsal tref nie.&nbsp; Met sy verbond het God ons aan Hom verbind om ons God te\nwees.&nbsp; God se \u201cooreenkoms\u201d met ons is so anders as dit wat die w\u00eareld,\nsatan, ongelowiges en afgode kan bied.&nbsp; Daarom mag ons in geeneen van die\nw\u00eareldse praktyke deel h\u00ea nie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Met die opdrag in vers 17 word dit duidelik hoe ernstig\nGod hiermee is. Vlug daarvan weg en moet aan niks onrein raak nie!&nbsp; Dit\nbeteken nie dat ons ons nou in kloosters van die w\u00eareld moet onttrek nie.&nbsp;\nGod verbied wel dat ons daaraan deelneem&nbsp; en ons daarmee vereenselwig maar\ngebied wel dat ons die werke van die Bose moet ontbloot en aan die kaak stel\nsodat reg en geregtigheid sal geskied.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Hiervoor moet ons \u0149 oop kop h\u00ea. God noem ons sy kinders\nen woon en wandel onder ons.&nbsp; Daarom sal Hy ons bewaar. Daarvoor leef ons\nin gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toegewy. <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Psalm 40 <\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, baie dankie dat U onder ons woon en wandel.&nbsp;\nHelp my om kop bo water te hou as die duisternis en onheil my wil toevou.&nbsp;\nAmen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus\nvan Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235 <\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: 2 Kor 6:14 \u2013 2 Kor 7:1\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: 2 Kor 6:16b 2 Kor 6:16&nbsp; \u2013 \u201cDit is soos God ges\u00ea het:&nbsp; &#8211; Ek sal onder hulle woon en wandel, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.\u201d In 2 Korinti\u00ebrs 6:1-13 het dit duidelik geword dat gelowiges dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1517"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1517"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1517\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1518,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1517\/revisions\/1518"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1517"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1517"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1517"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}