{"id":1505,"date":"2021-03-10T09:50:13","date_gmt":"2021-03-10T07:50:13","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1505"},"modified":"2021-03-10T09:50:13","modified_gmt":"2021-03-10T07:50:13","slug":"dagstuk-10-maart-2021-die-sout-en-dooie-see-word-vars-en-lewend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1505","title":{"rendered":"Dagstuk 10 Maart 2021- Die sout en Dooie See word vars en lewend!"},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Esegi\u00ebl 47:1-12
Vers wat tref: Esegi\u00ebl 47: 8b \u201cWanneer dit in die Dooie See inloop, sal die water van die Dooie See vars word.\u201d
\u202d\u202d
Een van Esegi\u00ebl se laaste beelde wat hy ontvang is die beeld van lewende water wat vanuit die tempel vloei. In die dor woestyngebied verwag jy dat \u2018n klein stroompie water deur die woestyn ingesluk moet word en spoedig ophou vloei. Hierdie fontein werk egter anders- vier keer word daar gemeet, en elke keer is die water dieper. Later is dit so diep dat Esegi\u00ebl moet swem in die water. Orals waar hierdie water kom, kom daar groei en lewe. Selfs die dooie sout water van die Dooie See verander in vars water sodat daar lewe in oorvloed is. Jesus Christus is die stroom van lewende water(Johannes 7) Deur die Heilige Gees word dooie, stilstaande water verander na lewende water wat groei bring orals waar dit vloei. So gebruik die Here die kerk om die rivier en kanale te wees waardeur die lewende water vloei. Ons self skep nie die water nie, die Here gee dit. Elkeen probeer nie op sy eie te vloei nie, maar vanuit die Bron van die Lewe. Mag ons vanoggend opnuut die genade beleef van die Here waar sy woord lewe bring – dooie huwelike groei weer en bring vrugte, dooie verhoudings word lewend gemaak en bring vreugde, dooie doodsreuk verander in geure van lewe. Lewe op nuut vanuit die Bron van Lewe en bring lewende water in die woestyn w\u00eareld. <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nOpenbaring 22:1-5. <\/p>\n\n\n\n
Gebed.
\nHere, dankie dat U dooie harte lewend maak!  Dankie dat U my gebruik om U woord aan ander uit te dra.  Amen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Esegi\u00ebl 47:1-12 Vers wat tref: Esegi\u00ebl 47: 8b \u201cWanneer dit in die Dooie See inloop, sal die water van die Dooie See vars word.\u201d \u202d\u202d Een van Esegi\u00ebl se laaste beelde wat hy ontvang is die beeld van lewende water wat vanuit die tempel vloei. In die dor woestyngebied verwag jy dat \u2018n klein […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1505"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1505"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1505\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1506,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1505\/revisions\/1506"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1505"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1505"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1505"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}