{"id":1445,"date":"2021-02-12T07:56:42","date_gmt":"2021-02-12T05:56:42","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1445"},"modified":"2021-02-12T07:56:42","modified_gmt":"2021-02-12T05:56:42","slug":"dagstuk-12-februarie-2021-die-lig-van-god-se-woord-in-jou-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1445","title":{"rendered":"Dagstuk 12 Februarie 2021 \u2013 Die lig van God se woord in jou lewe."},"content":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 119:129-136
Vers wat tref: v 130.
\u201cWanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig;
dit gee insig aan di\u00e9 wat nog onervare is.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Die woord van die Here bied so baie vir die gelowige, dit gee insig, dit bring lig en gee vertroosting.
\nHoe beleef  jy die woord van die Here in jou lewe?
\nDie woord van die Here bring vir ons lig!  Dit bring vir ons die ware Lig dat Jesus Christus vir ons die duisternis oorwin het.  Dit bring kennis en versterk ons verhouding met die Here.  Dit maak die pad ligter, omdat ons daaraan kan vashou en dit oordink dag en nag.  Die woord van die Here is die voortgesette onderrig waarin ons die Here se aangesig beleef en Hy sy guns oor ons laat skyn.  Met bybelstudie en eredienste word ons veral saamgebring omdat ons die woord van die Here hoor.
\nHoe lieflik klink die voetstappe van die wat die evangelieboodskap bring!<\/p>\n\n\n\n
In hierdie gedeelte van Psalm 119 sien ons weer dat die  Here se woord vir ons in moeilike omstandighede lig bring.  Dit is \u0149 vertroosting en herinner ons aan die beloftes van die Here.<\/p>\n\n\n\n
Maar wat maak die Psalmdigter veral hartseer?
\nNie sy eie omstandighede nie, maar dat daar persone is wat die woord van die Here verwerp \u2013 al is die Lig te vinde in die woord van die Here.
\nDie woord van die Here bring vir ons die verlossingsvreugde in Jesus Christus.  Die woord van die Here maak ons ook hartseer, hartseer oor ons eie sondes en dat ander in die duisternis wil bly.<\/p>\n\n\n\n
Mag ons 2021 altyd die Lig van die Here se woord, deur die Heilige Gees beleef!<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nJosua 1:1-9<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nVader, dankie dat U Heilige Gees my lei om U woord te mag ken en verstaan, sodat ek nie U woord en U verwerp nie. Amen<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skriflesing: Psalm 119:129-136 Vers wat tref: v 130. \u201cWanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan di\u00e9 wat nog onervare is.\u201d Die woord van die Here bied so baie vir die gelowige, dit gee insig, dit bring lig en gee vertroosting. Hoe beleef jy die woord van die Here in […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1445"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1445"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1445\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1446,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1445\/revisions\/1446"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1445"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1445"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}