{"id":1359,"date":"2020-12-18T08:29:42","date_gmt":"2020-12-18T06:29:42","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1359"},"modified":"2021-01-26T13:19:56","modified_gmt":"2021-01-26T11:19:56","slug":"dagstuk-18-desember-2020-skapwagters-in-die-oop-veld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1359","title":{"rendered":"Dagstuk 18 Desember 2020 \u2013 Skaapwagters in die oop veld."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 2:8-20.                               Teks wat tref: Lukas 2:10. <\/p>\n\n\n\n
In die tyd van Jesus se geboorte was daar neergesien op skaapwagters. Skaapwagters is as oneerlik beskou, hulle laat soms die skape op ander se grond wei. Hulle is as rof en onbeskof beskou. In plaas van om by hul gesinne te wees, bly hul die meeste van die tyd in die veld.
\nDaarom is dit besonders dat die engele aan hulle verskyn. Duidelik maak die Here dat deur Jesus Christus, God by die mense is. Eenvoudige skaapwagters kan die hemelse heerlikheid aanskou en deel aan die hemelse koninkryk. Hulle hoor die boodskap wat \u2018n bron van vreugde is vir die hele volk. Dit is dan ook die skaapwagters wat dadelik opstaan en gaan soek na dit wat die Here aan hulle bekend gemaak het. Hoe anders reageer die skaapwagters as die skrifgeleerdes. Deur die wyse manne van die ooste, hoor hul die Verlosser is gebore, maar hulle volg hulle nie om ook aan Christus eer te betoon.
\nLaastens wys hierdie gedeelte hoe dit die herders is wat uitgegaan het en aan almal die goeie nuus vertel oor die Kindjie! Vanoggend kan ons ook uitroep: Ere aan God in die hoogste want daar is vir ons vrede op aarde omdat God in ons \u2018n welbehae het. <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nMatteus 2. <\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Here dat U \u2018n welbehae in my het en ek nou in U vrede kan leef. Mag ek nie ophou om verwonderd te wees oor \u2018n U nie en dit met blydskap aan ander vertel. Amen<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 2:8-20. Teks wat tref: Lukas 2:10. In die tyd van Jesus se geboorte was daar neergesien op skaapwagters. Skaapwagters is as oneerlik beskou, hulle laat soms die skape op ander se grond wei. Hulle is as rof en onbeskof beskou. In plaas van om by hul gesinne te wees, bly hul die meeste […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1359"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1359"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1359\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1371,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1359\/revisions\/1371"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1359"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1359"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1359"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}