{"id":1357,"date":"2020-12-17T09:17:20","date_gmt":"2020-12-17T07:17:20","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1357"},"modified":"2020-12-17T09:17:20","modified_gmt":"2020-12-17T07:17:20","slug":"dagstuk-17-desember-2020-jesus-word-in-betlehem-gebore","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1357","title":{"rendered":"Dagstuk 17 Desember 2020 \u2013 Jesus word in Betlehem gebore."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 2:1-7.                               Teks wat tref: Lukas 2:7. <\/p>\n\n\n\n
Die evangelie volgens Lukas beskryf vir ons die geboorte van Jesus vir ons baie kort en eenvoudig. Baie meer word vertel van die skaapwagters op die veld en die verskyning van die engele aan hulle (kyk DV m\u00f4re oggend hierna).
\nAlhoewel Lukas die geboorte vir ons eenvoudig beskryf is, plaas dit God se verlossingsplan presies soos dit aangekondig is deur die profete. Josef en Maria was van Nasaret en nie Betlehem nie. Hoekom sal \u2018n swangervrou wil reis na Bethlehem?  Keiser Augustus hou \u2018n volktelling en Sirenius laat elkeen terugkeer na sy eie stad toe. So gebruik die Here \u2018n klein handeling van \u2018n w\u00eareldleier om te wys maar Hy is leier van die hemel en aarde. So is dit ook nie toeval dat hul in Betlehem was nie, maar omdat Jesus gebore is vanuit die huis van Dawid, in die stad waar Dawid vandaan kom. (Sien ook Miga 5:1 Kersdag se preekgedeelte).
\nGod se plan wat vir die hele w\u00eareld bedoel is, val in \u2018n eenvoudige manier in plek. In die grootste nederigheid word Koning van alle konings in \u2018n stal in Bethlehem gebore.
\nSo besef ons vandag ook dat die Here se Raadsplan perfek uitgevoer word in hierdie deurmekaar w\u00eareld- Hy gebruik w\u00eareld leiers maar ook eenvoudige mense soos ek en jy. <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nMiga 5. <\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Here dat ek weet U regeer oor alles en almal. Dankie dat U Seun Jesus vir ons gebore is in Bethlehem. Dankie dat U my gebruik in U raadsplan om die evangelie van Jesus Christus te verkondig. Amen<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 2:1-7. Teks wat tref: Lukas 2:7. Die evangelie volgens Lukas beskryf vir ons die geboorte van Jesus vir ons baie kort en eenvoudig. Baie meer word vertel van die skaapwagters op die veld en die verskyning van die engele aan hulle (kyk DV m\u00f4re oggend hierna). Alhoewel Lukas die geboorte vir ons eenvoudig […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1357"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1357"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1357\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1358,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1357\/revisions\/1358"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1357"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1357"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1357"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}