{"id":1355,"date":"2020-12-17T09:16:35","date_gmt":"2020-12-17T07:16:35","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1355"},"modified":"2020-12-17T09:16:35","modified_gmt":"2020-12-17T07:16:35","slug":"dagstuk-16-desember-2020-n-besonderse-ontmoeting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1355","title":{"rendered":"Dagstuk 16 Desember 2020 \u2013 \u2018n Besonderse ontmoeting."},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Lukas 1:39-56                               Teks wat tref: Lukas 1:44<\/p>\n\n\n\n<p>Nadat die engel Gabri\u00ebl aan Maria verskyn het en haar meegedeel het waartoe die Here haar gekies het, het sy sonder versuim gereedgemaak om na Elisabet toe te gaan. Sy het die huis van Sagaria ingegaan en Elisabet gegroet. \u2018n Alledaagse handeling. Hoeveel mense groet ons nie op \u2018n dag nie?  Net toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie Johannes van vreugde begin te beweeg. Is so iets werklik moontlik?  Is dit nie net toeval dat die kind beweeg nie?  Kom ons kyk eers weer wat Gabri\u00ebl vir Sagaria ges\u00ea het in 1:15 \u201chy sal vervul word met die Heilige Gees reeds van die skoot van sy moeder af\u201d(1953 vertaling, sien ook 2020 vertaling). Elisabet is met die Heilige Gees vervul om Maria te se\u00ebn met die ontmoeting. So is dit die Heilige Gees wat Johannes laat beweeg van vreugde, nie net om Maria te ontmoet nie, maar omdat Jesus Christus reeds in haar moederskoot is. <br>\nDaarom is dit vir ons besonders dat die Here nie net lewe gee reeds voor geboorte nie, maar ook al ongebore babas kan vervul met die Heilige Gees. Waarlik \u2018n besonderse ontmoeting wat plaasgevind het. <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<br>\nJeremia 1:4-10 en Psalm 139. <\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<br>\nDankie Here dat U my op \u2018n wonderbaarlike wyse geskep het en my uitverkies het nog voor dat ek gebore was. U alleen is Magtig! Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Danie Potgieter<br>\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Lukas 1:39-56 Teks wat tref: Lukas 1:44 Nadat die engel Gabri\u00ebl aan Maria verskyn het en haar meegedeel het waartoe die Here haar gekies het, het sy sonder versuim gereedgemaak om na Elisabet toe te gaan. Sy het die huis van Sagaria ingegaan en Elisabet gegroet. \u2018n Alledaagse handeling. Hoeveel mense groet ons nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1355"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1355"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1355\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1356,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1355\/revisions\/1356"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1355"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1355"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1355"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}