{"id":1353,"date":"2020-12-17T09:13:40","date_gmt":"2020-12-17T07:13:40","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1353"},"modified":"2020-12-17T09:15:10","modified_gmt":"2020-12-17T07:15:10","slug":"dagstuk-15-desember-2020-die-seun-van-die-allerhoogste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1353","title":{"rendered":"Dagstuk 15 Desember 2020 \u2013 Die Seun van die Allerhoogste."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 1:26-38                               Teks wat tref: Lukas 1:32
Elisabet is al 6 maande swanger- die Here het inderdaad sy belofte vervul. Gabri\u00ebl word weer gestuur om \u2018n ander geboorte aan te kondig. Die keer nie aan iemand wat al oud is nie, maar aan \u2018n jongmeisie, die maagd Maria. Maria is deur die Here gekies om deel te wees van sy raadsplan. Kom ons kyk kortliks na die verskillende benamings vir hierdie seun wat gebore gaan word. Heel eerste moet Hy die naam Jesus kry. Jesus beteken \u201cGod is Verlosser\u201d. Dit is wat Jesus inderdaad vir ons kom wys. Tweedens die Seun van die Allerhoogste en die Seun van God. \u2018n Eretitel wat duidelik wys dit is nie net \u2018n kind van mense wat gebore word nie, maar werklik God wat mens word. Jesus is die Seun van die Allerhoogste. Derdens gaan Hy koning wees en is die troon van Dawid aan Hom gegee, \u2018n koningskap wat tot in ewigheid sal wees.
Duidelik maak Gabri\u00ebl bekend dat dit nie net \u2018n kindjie is wat gebore gaan word nie. \u2018n Wonderwerk deur die Heilige Gees gaan gebeur sodat Maria swanger kan word. By God is niks ontmoontlik nie.
Maria antwoord dan: Ek is tot beskikking van die Here.  Leef jy met hierdie ingesteldheid?<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nJesaja 9:1-6 en 1 Kor 15:22-28. <\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Here dat U ons blydskap groot gemaak het met die geboorte van U Seun. Dankie dat ons elke dag onder U ewige heerskappy kan leef. Amen<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 1:26-38 Teks wat tref: Lukas 1:32 Elisabet is al 6 maande swanger- die Here het inderdaad sy belofte vervul. Gabri\u00ebl word weer gestuur om \u2018n ander geboorte aan te kondig. Die keer nie aan iemand wat al oud is nie, maar aan \u2018n jongmeisie, die maagd Maria. Maria is deur die Here gekies […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1353"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1353"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1353\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1354,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1353\/revisions\/1354"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1353"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1353"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1353"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}