{"id":1349,"date":"2020-12-14T08:52:11","date_gmt":"2020-12-14T06:52:11","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1349"},"modified":"2020-12-14T08:52:11","modified_gmt":"2020-12-14T06:52:11","slug":"dagstuk-14-desember-2020-die-here-vervul-beloftes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1349","title":{"rendered":"Dagstuk 14 Desember 2020 \u2013 Die Here vervul beloftes."},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 1:5-25.                                    Teks wat tref: Lukas 1:17 <\/p>\n\n\n\n
Die Here hou sy beloftes. Rondom 500 jaar tevore is die geboorte van die Messias al aangekondig deur die profete. So ook die een wat sal kom om die pad gelyk te maak. (Jesaja 40 en Maleagi 4). \u2018n Boodskapper wat vooruit loop en die koms van die Koning aankondig.
\nIn Lukas 1 word dan vir ons beskryf hoe die Here op die regte tyd en plek in die geskeidenis sy beloftes vervul.
\nDie Here gebruik vir Sagaria en Elizabet, hulle was albei getrou aan die wet van God en het onberispelik gelewe.
\nIn \u2018n besonderse wyse maak die Here sy wil aan Sagaria bekend in die tempel. Die tempel wat \u2018n teken is van die Here se teenwoordigheid, die Here se heiligheid. Hier waar die volk bymekaarkom om te bid.
\nTerwyl Sagaria diens doen by die wierookaltaar, verskyn die engel Gabri\u00ebl aan Sagaria die goeie nuus- jou gebed is verhoor. Elizabet kon nie kinders baar nie, maar by die Here is alles moontlik!
\nNie net word Sagaria en Elizabet se gebed vervul nie, maar so ook die beloftes van die Here. Hierdie seun sal uitgaan in dieselfde krag en gees as Elia, die Heilige Gees gaan saam met hom.
\nWat is Sagaria se reaksie? Hy is dan al \u2018n ou man, hoe sal hierdie dan kan gebeur?  Hy soek \u2018n teken en dan is die teken dat hy nie sal kan praat totdat hierdie dinge gebeur nie.
\nHierdie gedeelte laat ons opnuut vertroos dat die Here sy beloftes vervul, op die regte tyd soos wat Hy dit bepaal. Laat ons sterk bly in die geloof en besef vir die Here is alles moontlik. Wees versigtig om na tekens van God se mag te vra, dit mag jou verstom op \u2018n manier wat jy dit nie verwag nie.
\nSo is die geboorte van Johannes eerste aangekondig om die pad gereed te maak vir die geboorte van Jesus Christus. <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nMaleagi 4 en Jesaja 40:1-11<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere, ons kan nie U gedagtes peil nie, maar dankie dat ons weet U hou al U beloftes. Amen<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n0722729631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: Lukas 1:5-25. Teks wat tref: Lukas 1:17 Die Here hou sy beloftes. Rondom 500 jaar tevore is die geboorte van die Messias al aangekondig deur die profete. So ook die een wat sal kom om die pad gelyk te maak. (Jesaja 40 en Maleagi 4). \u2018n Boodskapper wat vooruit loop en die koms van […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1349"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1349"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1349\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1350,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1349\/revisions\/1350"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1349"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1349"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1349"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}