{"id":1319,"date":"2020-12-07T06:32:46","date_gmt":"2020-12-07T04:32:46","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1319"},"modified":"2020-12-07T06:32:46","modified_gmt":"2020-12-07T04:32:46","slug":"dagstuk-07-desember-2020-dink-voor-jy-doen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1319","title":{"rendered":"Dagstuk 07 Desember 2020 \u2013 Dink voor jy doen!"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Romeine 2:12-16 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0Teks wat tref: v12 en 16<\/p>\n\n\n\n<p>Rm\n2:16 \u2013 \u201cDit sal aan die lig kom op die dag wanneer God deur Jesus Christus oor\ndie verborge dinge van die mense sal oordeel&#8230;&#8230;.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Met\nhierdie Brief aan die gelowiges in Rome bring Paulus die Evangelie van\nChristus. Dit is die blye boodskap dat God deur Christus red!<\/p>\n\n\n\n<p>Maar\nhierdie brief het ook \u0149 teenpool. Oor die wat sondig sal geoordeel word. <\/p>\n\n\n\n<p>Met\nheelwat regsterme verduidelik Paulus God se optrede. Hy gebruik terminologie\nwat in die howe bekend was om by hulle redenasies en sienswyses aan te\nsluit.&nbsp; Dit is die mens se geaardheid om selfverontskuldiging of \u2013\nregverdiging te soek.&nbsp; Ons veroordeel baie maklik iemand anders. Net so\nhou ek nie daarvan om beoordeel te word nie.&nbsp; Daar word harde woorde in\nRomeine 2: 3 as waarskuwing vir sulke optrede gebruik.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Eintlik\ns\u00ea Paulus in vers 16 dat die oordeel van God deur Christus kom.&nbsp; Om dit te\nverstaan gebruik hy die voorbeeld van mense wat sonder die wet van Moses\ngesondig het, teenoor hulle wat onder die wet gesondig het.&nbsp; Daarmee sluit\nhy elke mens in. Die Jode sowel as die nie-Jode.&nbsp; Daar was Jode wat sedert\nhulle geboorte met God se wet groot geword het en dan was daar bekeerlinge van die\nevangelie. <\/p>\n\n\n\n<p>Wanneer\nChristus dan oordeel word een groep nie bo \u0149 ander bevoordeel of benadeel\nnie.&nbsp; Elkeen ontvang dieselfde genade. God trek niemand voor nie..&nbsp;\nGod is regverdig en vra rekenskap van dit wat jy ontvang het.&nbsp; Jy kan nie\nop grond van verdienste aanspraak maak op \u0149 ander beoordeling nie.&nbsp;\nNiemand het enige verontskuldiging nie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Daarom\nword ons opgewek om behoorlike selfondersoek te doen.&nbsp; Dan besef ek dat ek\nnet op Christus se verlossing kan vertrou en self niks net om aan te bied nie.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>In\ndie volgende aantal hoofstukke van Paulus se brief aan die Romeine luister ons\nna die dinge waaraan ons moet dink voor ons doen.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Deut 6:1-9<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here, baie dankie dat U\nregverdig oordeel. Dankie dat U Woord ons leer om die regte dinge te doen.\nDankie dat Jesus Christus ons met U versoen.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235\n<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Romeine 2:12-16 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0Teks wat tref: v12 en 16 Rm 2:16 \u2013 \u201cDit sal aan die lig kom op die dag wanneer God deur Jesus Christus oor die verborge dinge van die mense sal oordeel&#8230;&#8230;.\u201d Met hierdie Brief aan die gelowiges in Rome bring Paulus die Evangelie van Christus. Dit is die blye boodskap dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1319"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1319"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1319\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1320,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1319\/revisions\/1320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}