{"id":1315,"date":"2020-12-04T11:15:51","date_gmt":"2020-12-04T09:15:51","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1315"},"modified":"2020-12-04T11:15:51","modified_gmt":"2020-12-04T09:15:51","slug":"dagstuk-4-desember-2020-dankgebed-van-dawid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1315","title":{"rendered":"Dagstuk 4 Desember 2020.  Dankgebed van Dawid."},"content":{"rendered":"
1 Kronieke 29:10-19. <\/p>\n\n\n\n
Dawaid wil vir die Here \u2018n huis bou, maar die Here laat hom nie toe nie. Maar Dawid kan nogsteeds help met die voorbereidings vir die bou van die tempel. Die hele volk bring gewillig goud, silwer, brons, yster en edelstene vir die Here- vul vreugde en met \u2018n gewillige hart.
\nIn teenwoordigheid van die hele volk gaan Dawid voor in gebed met hierdie lofprysing. Hy besing weer die Here se ewigheid, grootheid, mag, rykdom, eer en heerskappy. Wanneer ons so tot die Here bid, dan kan ons nie anders as om ons kleinheid te besef nie. Dit is wat Dawid ook doen. Dit is nie deur die volk se grootheid dat hulle hierdie vrywillige gawe kan bring nie, alles kom tog net van die Here af!  Dawid erken sy tyd gaan verby soos \u2018n skaduwee en watter reg op aanspraak het ons?
\nDie Here deurgrond die harte en Dawid vra dat die Here moet kyk of hul in opregtheid hierdie gawes bring. Kan ons dieselfde s\u00ea?  Hoe lyk ons gesindheid en hart?  Is dit in blydskap wat ons die Here aanbid en met opregtheid in Sy diens staan?  Hoe kan ons \u2018n gawe vir die Here gee as die Here vir ons alles gee?  God wat Sy Seun nie gespaar het nie, maar gegee het om ons sondeskuld op Hom te neem. \u2018n Gawe en offer wat nie kan oopweeg teen goud en silwer nie.
\nAanbid die Here met volle oorgawe!<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nHebre\u00ebrs 13:7-19 en Romeine 12:1-8. <\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere ek wil loof vir U grootheid, krag, roem, heerlikheid en majesteit. Ek wil U met \u2018n opregte hart loof en eer en dank. Amen.<\/p>\n\n\n\n
Ds Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>\n\n\n\n
Vir meer dagstukies, volg gerus vir Glo Media op Facebook of op hul webblad waar van ons dagstukkies opgeneem is met video.
\nhttps:\/\/m.facebook.com\/story.php?story_fbid=415460656491061&id=112740280096435<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
1 Kronieke 29:10-19. Dawaid wil vir die Here \u2018n huis bou, maar die Here laat hom nie toe nie. Maar Dawid kan nogsteeds help met die voorbereidings vir die bou van die tempel. Die hele volk bring gewillig goud, silwer, brons, yster en edelstene vir die Here- vul vreugde en met \u2018n gewillige hart. In […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1315"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1315"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1315\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1316,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1315\/revisions\/1316"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1315"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1315"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1315"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}