{"id":1310,"date":"2020-12-02T08:51:53","date_gmt":"2020-12-02T06:51:53","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1310"},"modified":"2020-12-02T08:51:53","modified_gmt":"2020-12-02T06:51:53","slug":"dagstuk-2-desember-2020-dawid-bring-die-ark-van-die-here-na-jerusalem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1310","title":{"rendered":"Dagstuk 2 Desember 2020.  Dawid bring die ark van die Here na Jerusalem."},"content":{"rendered":"
2 Samuel 6
Teks wat tref:2 Samuel 6:7<\/p>\n\n\n\n
Baie het intussen in Dawid se lewe gebeur. Eers moes hy vlug vir Saul en gaan bly hy tusssen die Filistyne. Na Saul se dood keer hy terug en word as koning in Hebron gesalf. Hy neem Jerusalem in en vestig dit as die Dawidstad. Hy het die Filistyne verslaan en wil nou die ark van die Here na Jerusalem bring.  Maar dit is hier waar dinge skeefloop. Dawid wil optree volgens sy planne en nie soos wat die Here voorgeskryf het nie. Dawid neem sy hele le\u00ebr om die ark te gaan haal, laai dit op \u2018n nuwe wa, laat dit deur osse trek en die seuns van Abinadab dryf die wa. Toe die osse struikel gryp Ussa na die ark en die Here tref hom en hy sterf. Vir baie mense klink hierdie gedeelte hard, hoe kan die Here iemand net so doodmaak?  Eintlik moes hul almal sterf omdat hul nie die voorskrifte vir die vervoer van die ark nagekom het soos beskryf is in Numeri 7:9 en Deuteronium 10:8.
\nDawid skrik en is bang om die ark van die Here na hom te bring. Drie maande staan die ark van die Here by Obed Edom en die Here se\u00ebn vir Obed-Edom. Nou sien Dawid weer kans om die ark te gaan haal. Hierdie keer word dit reg gedoen deur die ark te dra en offers te bring en die Here te aanbid. In die eerste optog wou Dawid die middelpunt wees, met die tweede is die Here die middelpunt. Is die Here nog in die sentrum van ons optrede?  Het ons nog respek vir God?  Dit is maklik om \u2018n simbool op te rig en te s\u00ea God is met ons (soos die Nazi\u2019s in Duitsland dit gedra het) maar dit is \u2018n heel ander saak om dit uit te leef dat God met ons is. Dawid wou die ark van die Here gebruik vir politieke aansien en nie om die Here eerste te stel nie. Moenie die Woord van God aanpas by dit wat jou pas nie. Pas jou lewe aan by God se Woord en leef \u2018n lewe van dankbaarheid, vol van die vrug van die Gees soos dit pas by iemand wat deur Christus verlos is. <\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\nJosua 3 en 1 Petrus 2<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nHere die Allerhoogste. Dankie dat U my nie in U toorn verdelg nie, maar uit genade gered het. Dankie dat U Seun Jeus Christus in my plek U toorn gedra het en my sonde betaal het.  Lei my deur U Heilige Gees om volgens U Woord en wil te leef.
\nAmen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631 <\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
2 Samuel 6 Teks wat tref:2 Samuel 6:7 Baie het intussen in Dawid se lewe gebeur. Eers moes hy vlug vir Saul en gaan bly hy tusssen die Filistyne. Na Saul se dood keer hy terug en word as koning in Hebron gesalf. Hy neem Jerusalem in en vestig dit as die Dawidstad. Hy het […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1310"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1310"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1310\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1311,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1310\/revisions\/1311"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}