{"id":1304,"date":"2020-11-30T08:18:09","date_gmt":"2020-11-30T06:18:09","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1304"},"modified":"2020-11-30T08:18:09","modified_gmt":"2020-11-30T06:18:09","slug":"dagstuk-maandag-30-november-2020-die-here-kyk-nie-na-dieselfde-dinge-as-die-mens-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1304","title":{"rendered":"Dagstuk Maandag 30 November 2020.   Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie."},"content":{"rendered":"
1 Samuel 16:1-13
Teks wat tref:1 Samuel 16:7.
Hierdie week kyk ons hoe die Here gewerk het in die lewe van Koning Dawid.  Dawid word verskeie kere genoem \u201cdie man na God se hart\u201d  en as \u201cdie dienskneg van die Here.\u201d  Maar hoe het Dawid se lewe begin?  Dawid word groot agter die skape.  Hy was \u0149 herder wat sy pa se skape moes oppas.  Die Here stuur vir Samuel om \u0149 ander koning te salf, nadat Saul nie meer die Here gehoorsaam nie.
Die Here stuur vir Samuel na Isai in Bethlehem, maar Samuel self weet nie watter seun kies die Here as koning nie.
Sommer met die inkom slag sien Samuel vir Eliab en dink dit moet die gesalfde van die Here wees.  \u0149 Groot, lang en sterk man.  Maar die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie.  Die Here sien nie net die uiterlike nie, maar kyk na die innerlike.
So word Dawid geroep vanaf die veld agter die skape en word hy deur Samuel gesalf en die Gees van die Here was saam met Dawid.<\/p>\n\n\n\n
Hierdie gedeelte roep ons op om nie na die uiterlike te kyk nie, maar na die innerlike.  Wat sien die Here raak?  Wanneer jy deelneem aan \u0149 verkiesing, kyk jy net na die uiterlike, dit wat die w\u00eareld voorhou as mooi en goed en reg?  Moenie vaskyk teen die uiterlike nie.
\nWanneer ouderlinge en diakens verkies word, wat is die maatstaf wat gebruik word?  As jou ouderlinge, diaken of predikant kom huisbesoek doen kyk jy net vas teen die uiterlike?  Ek hou nie van hierdie ampsdraer nie, want die persoon maak nie soos wat ek dit wil h\u00ea nie- hierdie persoon praat nie so vlot en mooi nie, hierdie persoon se kleredrag is baie outyds, ek sou graag iemand anders as ouderling of diaken of as predikant wil h\u00ea. Sien raak hoe Jesus Christus ampsdraers roep en toerus deur die Heilige Gees. <\/p>\n\n\n\n
Moenie vaskyk na die uiterlike nie.  Aan wie moet ons die evangelie verkondig?  Net die persone wat ons dink deur die Here uitverkies is?  Die Here kyk nie na die uiterlike nie, maar sien die innerlike raak.  Dink hieraan wanneer jy met die persone werk wat die Here oor jou pad stuur hierdie week.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\n1 Timoteus 3 en Jakobus 2:1-13.<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nDankie Here dat U my nie gekies het op uiterlike oorweging of deur my dade en optrede nie, maar net uit U genade.  Lei my vandag om ook soos U te kyk na mense en dat ek my roeping waartoe U my geroep het kan uitleef.  Alles om Christus ontwil.  Amen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631
\nGK Rietvallei.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
1 Samuel 16:1-13 Teks wat tref:1 Samuel 16:7. Hierdie week kyk ons hoe die Here gewerk het in die lewe van Koning Dawid. Dawid word verskeie kere genoem \u201cdie man na God se hart\u201d en as \u201cdie dienskneg van die Here.\u201d Maar hoe het Dawid se lewe begin? Dawid word groot agter die skape. Hy […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1304"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1304"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1304\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1305,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1304\/revisions\/1305"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1304"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1304"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1304"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}