{"id":1255,"date":"2020-11-09T07:55:50","date_gmt":"2020-11-09T05:55:50","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1255"},"modified":"2020-11-09T07:55:50","modified_gmt":"2020-11-09T05:55:50","slug":"dagstuk-09-november-2020-gaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1255","title":{"rendered":"Dagstuk 09 November 2020 \u2013 Gaan!"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte:  Mt 28:16-20                            Teks wat tref: v19<\/p>\n\n\n\n<p>Mt 28:19 \u2013 \u201cGaan dan na al die nasies toe\u2026\u2026\u2026\u201d<\/p>\n\n\n\n<p>Ons heg gewoonlik baie waarde aan \u2018n persoon se laaste woorde op aarde.  Daar word dikwels na Matt 28:16-20 verwys as die \u201cGroot Opdrag\u201d van ons Here Jesus Christus en dan \u2018n beroep gedoen dat ons iewers met sendingwerk moet begin. Nadat Jesus die skare in Mt 5-7 met die Bergpredikasie toegerus het, breek die tyd nou aan dat ons daadwerklik besig sal wees om dit alles toe te pas.  <\/p>\n\n\n\n<p>Jesus het kort tevore uit die dood opgestaan en wanneer Hy sy dissipels beveel om Hom weer by die berg te ontmoet, verwag die verslae dissipels weer iets groots. Hy was dood. Nou staan Hy in hulle midde. Jesus se verskyning laat hulle Hom dadelik aanbid.  Sekerlik wou hulle Hom nooit weer laat gaan nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Jesus se woorde bring vir hulle sekerheid en troos:  \u201cAan My is alle mag gegee in die hemel en op aarde.\u201d  Om met so iemand bevriend te wees, kan beslis net goeie voordele en sukses beteken.  Hulle sou nooit weer toelaat dat Hy ver van hulle moet wees nie.  <\/p>\n\n\n\n<p>En tog stuur Jesus hulle weg met sy eerste woorde: &#8211; \u201cGaan\u201d \u2013  Maar ons lees in vers 18 dat Jesus eers nader aan sy dissipels gekom het. Daarmee openbaar Hy sy deernis vir en betrokkenheid by die mens in nood.  Onthou, hulle was verslae en verlore oor sy dood.  Jesus beklemtoon eers sy posisie. Hy het die dood oorwin.  Hy beskik oor alle mag. . Hierdie waarheid motiveer ons verdere optrede. Ons kan mos nooit stil bly of stil staan oor hierdie heerlike boodskap nie.  Ons kan nie anders as om te gaan nie. Dit is die wese van dissipelskap.  Om dissipel te wees beteken nie net om Jesus te volg nie, maar om ook oral en altyd besig wees om te gaan.  Dit is om met jou optrede die hart van die Evangelie te leef. Om Christus te dien en te volg is dinamies. <\/p>\n\n\n\n<p>Die werkwoord \u201cgaan\u201d waarmee Jesus die dissipels uitstuur is nooit verlede tyd nie.  Om die lewende Christus te dien is nie \u2018n middelmatige saak nie.  Soos \u2018n avonturier elke keer \u2018n nuwe uitdaging aanvaar en opgewonde voorberei en nie kan wag om ho\u00ebr hoogtes te verken nie, moet ek bereid wees om te gaan!<\/p>\n\n\n\n<p>Dit was nooit Jesus se bedoeling om in Matt 28 akademiese en teologiese gesprek oor doop en bekering te begin nie.  Sy opdrag was eenvoudig net: &#8211; \u201cgaan\u201d.  Die inhoud van die boodskap wat die dissipels moet gaan uitdra is die enigste rede vir die opdrag: &#8211;  Jesus het alle mag!  Jesus is elke dag by ons!<\/p>\n\n\n\n<p>Hieroor durf niemand swyg nie. In die volgende paar dagstukkies gaan ons die Woord van God bestudeer sodat ek kan weet waarheen ek moet gaan. <\/p>\n\n\n\n<p>Dors vir meer:<br>\nPs 84<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<br>\nHere, baie dankie dat U elke oomblik by ons is.  Dankie dat U oor alles beskik en dat U ons bewaar.  Stuur U Heilige Gees om vir ons te wys waarheen U my wil laat gaan.  Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus van Blerk<br>\n0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 28:16-20 Teks wat tref: v19 Mt 28:19 \u2013 \u201cGaan dan na al die nasies toe\u2026\u2026\u2026\u201d Ons heg gewoonlik baie waarde aan \u2018n persoon se laaste woorde op aarde. Daar word dikwels na Matt 28:16-20 verwys as die \u201cGroot Opdrag\u201d van ons Here Jesus Christus en dan \u2018n beroep gedoen dat ons iewers met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1255"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1255"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1255\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1256,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1255\/revisions\/1256"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1255"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1255"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1255"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}