{"id":1243,"date":"2020-11-04T09:26:38","date_gmt":"2020-11-04T07:26:38","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1243"},"modified":"2020-11-04T09:26:38","modified_gmt":"2020-11-04T07:26:38","slug":"dagstuk-4-november-2020-ikabod","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1243","title":{"rendered":"Dagstuk 4 November 2020  Ikabod!"},"content":{"rendered":"
Skrifgedeelte: 1 Samuel 4:12-22
\nTeks wat tref: v20<\/p>\n\n\n\n
\u2019n Seuntjie word gebore in die huis van die priester Pinehas. Geboorte is gewoonlik rede vir vreugde. Maar nie in Pinehas se huis nie. Die seuntjie se ma l\u00ea op sterwe as sy geboorte skenk. Sy pa is vroe\u00ebr die dag op die slagveld dood. Sy oupa Eli, die ho\u00ebpriester, het op die selfde dag van sy stoel geval, sy nek gebreek en gesterf.
\nHierdie seun word genoem Ikabod. Dit beteken: geen eer nie. Die ma het haar kind met rede so genoem: \u201cWeggevoer is die eer uit Israel, omdat die ark van God geneem is.\u201d<\/p>\n\n\n\n
Israel het nie na die Here se bevele geluister of hom gedien of ge\u00eber nie.  Hulle maak van die Here se ark \u0149 afgod.  Toe hulle deur die Filistyne verslaan is, is hulle plan om die verbondsark te gaan haal, want dan gaan die Here mos met ons wees.  Die ark is maar net \u0149 teken van die Here se teenwoordigheid, nie God self nie.  Net so het die Filistyne nie die Here weggevoer toe hulle die ark weggeneem het nie- die Here is nog steeds oral teenwoordig.
\nMet Ikabod se naam word uitgebeeld dat die eer van die Here weggeneem is, maar die volk het nie die Here ge\u00eber nie. Gee ons aan God die eer wat Hom toekom? Leef ons elke dag gefokus op God se eer?  Of is Hy \u2019n spaarwiel in ons lewe wat ons gaan haal wanneer dinge nie vir ons uitwerk nie?<\/p>\n\n\n\n
Met Christus se geboorte sien ons \u0149 heel ander prentjie.  Hy word genoem Immanuel- God is met ons.  Soos wat die engele dit uitgeroep het met Christus se geboorte: Ere aan God, moet ons dit ook uitleef- Ere aan God. Die eer van God is nie weggeneem met die kruisdood van Jesus Christus nie, sy eer is vir ons bekend gemaak dat die onskuldige sterf vir die skuldiges.  Deur die geloof deel ons in hierdie wonderlike heerlikheid en weet God se eer kan nooit weggeneem word nie.<\/p>\n\n\n\n
Dors vir meer:
\n2 Petrus 1:1-15 en Lukas 2:8-24<\/p>\n\n\n\n
Gebed
\nEre aan U o God in die hoogste!  Dankie dat U vir ons vrede gegee het en dat U eer nooit weggeneem word nie, maar dat U, U liefde oorvloedig aan ons skenk.  Aan U kom die eer en heerlikheid, tot in ewigheid.  Amen.<\/p>\n\n\n\n
Danie Potgieter
\n072 272 9631<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skrifgedeelte: 1 Samuel 4:12-22 Teks wat tref: v20 \u2019n Seuntjie word gebore in die huis van die priester Pinehas. Geboorte is gewoonlik rede vir vreugde. Maar nie in Pinehas se huis nie. Die seuntjie se ma l\u00ea op sterwe as sy geboorte skenk. Sy pa is vroe\u00ebr die dag op die slagveld dood. Sy oupa […]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1243"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1243"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1243\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1244,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1243\/revisions\/1244"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1243"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1243"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1243"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}