{"id":1190,"date":"2020-10-08T06:56:33","date_gmt":"2020-10-08T04:56:33","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1190"},"modified":"2020-10-08T06:56:33","modified_gmt":"2020-10-08T04:56:33","slug":"dagstuk-08-oktober-2020-dubbele-standaarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1190","title":{"rendered":"Dagstuk 08 Oktober 2020 \u2013  Dubbele standaarde"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:33-37\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v37<\/p>\n\n\n\n<p>Telkens wanneer Jesus na die ou tyd verwys raak\nHy \u0149 ander aspek van ons bestaan aan.&nbsp; Omdat die mens in \u0149 verhouding met\nGod en hul naaste lewe gaan Christus voort om met die bergpredikasie te\nverduidelik wat dit behels om die Tien Gebooie te gehoorsaam.&nbsp; Veral in\ndie lig van die groteske korrupsie en valsheid waaraan inwoners van Suid-Afrika\ntans blootgestel word,&nbsp; is hierdie opdrag relevant.<\/p>\n\n\n\n<p>Eerlikheid begin by God.&nbsp; Wanneer ek vals\noptree en die reg verdraai is die Naam van die Here ter sprake.&nbsp; Daarom\ngee Jesus die duidelike opdrag om die Naam van sy Vader te beskerm. Met die\nopdrag dat jy nie jou eed mag verbreek nie, word die gewigtigheid van my\noptrede beklemtoon. Ons hoor dikwels dat mense sou s\u00ea dat dit \u201cnie so erg is\nnie\u201d en dat \u0149 wit leuentjie niemand tog enige skade kan doen nie.&nbsp; Die\nwoordjie verbreek wys hier op vernietigende en permanente skade wat my optrede\ntot gevolg het. Enige vorm van valsheid word veroordeel omdat dit mense se lewe\nen rustige bestaan verskeur en benadeel.&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Die gebruik om \u0149 eed af te l\u00ea het destyds ook\nverseker dat die saak ter sprake gewigtig was en dat jy bereid is om iets op\ndie spel te plaas in ruil vir jou woord.&nbsp; Konings het \u0149 eed afgel\u00ea om die\nvyand te verdelg sodat die landsburgers veilig kan wees.&nbsp; Uit dankbaarheid\nhet mense soms ook \u0149 eed afgel\u00ea na die genesing van \u0149 familielid of die\nbewaring na \u2018n ramp. Dit het beteken dat jy iets op die spel plaas of in ruil\ngee.&nbsp; Daarom het die volk die hemel of die altaar of die aarde of die naam\nvan iemand as waarborg aangebied. <\/p>\n\n\n\n<p>\u0149 Eed is ook afgel\u00ea om die waarheid te beskerm\nen dit kon beteken dat jy so seker is dat jy jou kop op die spel plaas.&nbsp;\nJesus dui dan aan dat die mens nooit enige waarborg vanuit homself kan aanbied\nnie.&nbsp; Dit word begrond in die feit dat net God Almagtig is.&nbsp; God\nbepaal die lot van elke mens.&nbsp; God het die mens geskape en net Hy bepaal\nhoe ons lewens verloop.&nbsp; Naas die geweldige grootheid van God se skepping\nwat hemel en aarde insluit, word selfs die kleur van my hare deur God bepaal.&nbsp;\nOok in die geringste is God by my&nbsp; lewe betrokke.&nbsp; Veel meer dan ook\nby die groter dinge en elke besluit ook.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Jesus se praktiese en eenvoudige raad dat jou\nja jou ja en jou nee jou nee moet wees verseker dat ek reg optree.&nbsp; Daar\nword vandag van ons vereis om \u0149 eed af te l\u00ea wanneer regsake ter sprake is of\nom&nbsp; \u0149 be\u00ebdigde verklaring te doen met sekere sake transaksies. God verwag\naltyd eerlikheid omdat ek as sy kind verantwoordelik is dat reg en geregtigheid\naltyd se\u00ebvier.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Dors\nvir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>Gen\n32:1-16&nbsp; Teks: v13<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here,\nbewaar my om getrou te wees en met eerbied vir U groot en heilige Naam op te\ntree.&nbsp;&nbsp; Bewaar my van elke vorm van valsheid en onreg. Bestendig ons\nland, regering en al die inwoners sodat ons vrede mag beleef. .&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus\nvan Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:33-37\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v37 Telkens wanneer Jesus na die ou tyd verwys raak Hy \u0149 ander aspek van ons bestaan aan.&nbsp; Omdat die mens in \u0149 verhouding met God en hul naaste lewe gaan Christus voort om met die bergpredikasie te verduidelik wat dit behels om die Tien Gebooie te gehoorsaam.&nbsp; Veral [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1190"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1190"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1190\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1191,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1190\/revisions\/1191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1190"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1190"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1190"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}