{"id":1186,"date":"2020-10-06T08:03:29","date_gmt":"2020-10-06T06:03:29","guid":{"rendered":"http:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1186"},"modified":"2020-10-06T08:03:29","modified_gmt":"2020-10-06T06:03:29","slug":"dagstuk-06-oktober-2020-gaan-maak-vrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/?p=1186","title":{"rendered":"Dagstuk 06 Oktober 2020 \u2013  Gaan maak vrede"},"content":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:21-26\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v23,24<\/p>\n\n\n\n<p>Nadat Jesus in die vorige verse die valsheid\nvan die skrifgeleerdes en die Farise\u00ebrs veroordeel het, leer Hy die erfgename\nvan God se koninkryk verder oor optrede wat by hul pas. Dit alles begin by die\ngese\u00ebndes wat anders leef en doen.&nbsp; Hulle ken die Tien Gebooie: \u201c Jy mag\nnie doodslaan nie.\u201d Sulke optrede het gevolge.&nbsp; Dit laat jou voor die\nregbank kom. Onmiddellik lees ons verder.&nbsp; Die gedeelte is nie van\ntoepassing op&nbsp; my nie! Immers, ek pleeg nie moord nie.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Elkeen wat vir sy broer kwaad is en elkeen wat\nsy broer uitskel vir \u0149 gek of idioot is strafbaar met die helse vuur.&nbsp; Dit\nis \u0149 harde veroordeling.. Met die woorde \u2013 \u201cMaar Ek s\u00ea vir julle\u201d het Jesus\ndadelik sy gesag aangetoon. Elke uitspraak na hierdie woorde is gewigtig.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Om vir iemand te s\u00ea dat hy of sy nie so onnosel\nmoet wees nie, of wat sommer op enige manier snedig en verkleinerend op tree,\nis net so skuldig as iemand wat moord pleeg.&nbsp; Jesus waarsku hier teen ons\neiegeregtigheid. Elke mens is deur God geskape en as ek my naaste uitskel vir \u0149\ngek of hom \u0149 idioot noem, ontken ek dat God die mens na sy beeld geskape\nhet.&nbsp; As gevolg van die sonde gebeur dit dat ek soms gefrustreerd is met\nmy naaste se optrede.&nbsp; As iemand nie volgens my standaarde funksioneer sal\nek maklik en soms onnadenkend snedige opmerkings maak.&nbsp; Met sulke optrede\nbeledig jy God indirek.&nbsp; Wees versigtig met jou woorde en uitsprake.&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<p>Na Jesus se waarskuwing en opdrag leer Hy ons\nwat die regte optrede moet wees: \u201cGaan maak eers vrede met jou broer.\u201d&nbsp;\nMet hierdie beginsel sluit Jesus nie net my woorde in nie, en geld dit vir\nalles wat ek doen. As ek \u201ciets\u201d teen my naaste het dui dit ook op gedagtes,\nwoorde, dade en begeertes. Jesus se waarskuwing vereis positiewe optrede. As jy\nfouteer het, gaan maak reg.&nbsp; Jesus waarsku ons ook om nie soos die\nskrifgeleerdes en Farise\u00ebrs op te tree nie.&nbsp; Moenie skynheilig wees nie.\nDit is maklik om voor te gee dat jy vroom lewe, maar God weet alles. <\/p>\n\n\n\n<p>Die gebruik om offers na die altaar te bring,\nwas deel van die volk se aanbidding.&nbsp; Nou leer Jesus ons om nie dubbele\nstandaarde te stel nie.&nbsp; Wat jy tuis doen en wat jy in die openbaar by die\naltaar doen, moet altyd wys dat jy aan Hom gehoorsaam is.&nbsp; As jy gaan\nvrede maak is daar harmonie in jou verhouding met God. As mense mekaar minder\nas dwase uitkryt, en minder snedige opmerkings maak en minder met woorde, dade\nen gedagtes moord pleeg, ontstaan daar vrede. Met \u0149 laaste opdrag leer Jesus\nons om betyds tot \u0149 skikking te kom as daar met \u0149 regsaak begin word.&nbsp; Dit\nbeteken nie dat ek die goue middeweg moet probeer volg nie, maar dat ek veel\neerder moet seker maak dat my optrede altyd volgens God se Woord gerig\nis.&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p>Met net een sagte antwoord en met net \u0149 enkele\npositiewe opmerking kan ons die w\u00eareld help verander. Wees vredemakers. <\/p>\n\n\n\n<p>Met wie gaan jy vandag vrede maak?<\/p>\n\n\n\n<p>Dors\nvir meer:<\/p>\n\n\n\n<p>1\nJh 3:11-17<\/p>\n\n\n\n<p>Gebed<\/p>\n\n\n\n<p>Here,\nplaas vandag \u0149 wag voor my mond sodat ek niemand met my woorde sal vermoor nie.\nLei my deur die Heilige Gees om misverstande en onreg met my naaste uit die weg\nte ruim. Dankie dat Jesus Christus vrede vir ons gebring het.&nbsp; Amen<\/p>\n\n\n\n<p>Petrus\nvan Blerk<\/p>\n\n\n\n<p>0824560235<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skrifgedeelte: Mt 5:21-26\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Teks wat tref: v23,24 Nadat Jesus in die vorige verse die valsheid van die skrifgeleerdes en die Farise\u00ebrs veroordeel het, leer Hy die erfgename van God se koninkryk verder oor optrede wat by hul pas. Dit alles begin by die gese\u00ebndes wat anders leef en doen.&nbsp; Hulle ken die Tien Gebooie: \u201c [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"spay_email":"","footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1186"}],"collection":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1186"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1186\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1187,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1186\/revisions\/1187"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/gkrietvallei.co.za\/gkr16\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}